Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Pretoria, Gauteng

Accommodation @ Van's

"As jy moeg is vir die rustige plaaslewe, kom geniet die stad in spitsverkeer. Jy gaan jou huisie vinnig weer waardeer."

Pretoria, Gauteng

Love, Joy and Peace Cottage

"There is no problem with eateries or shopping centres in Pretoria."

Dinokeng, Gauteng

Rocky Hill Guest Farm

"Fix the gravel roads, please."

Pretoria, Gauteng

Irene B&B

"Toerismepotensiaal in Pretoria en omgewing veral op kultureel-historiese gebied is totaal onderskat."

Dinokeng, Gauteng

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

"Sê die groot 5 is daar, maar definitief nie!"

Magaliesburg, Gauteng

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

"Daar is heelwat om te doen, maar niks langer as 'n naweek nie."

Pretoria, Gauteng

298 on 34th

"Pretoria is 'n mooi stad met baie besienswaardighede."

Pretoria, Gauteng

Road Lodge Centurion

"Taxis toon minder respek as in ander stede."

Dinokeng, Gauteng

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

"Geen probleem met Dinokeng nie. Ligging is baie goed."

Pretoria, Gauteng

Loerie Gastehuis

"Weens die swak bestuur deur die Tshwane Metro is Pretoria besig om oor die algemeen te verval. Slaggate in die paaie is veral 'n probleem."

Pretoria, Gauteng

Christa's Place 899

"Baie besige, maar lekker, plek."

Pretoria, Gauteng

No.2

"Alles was baie goed."

Pretoria, Gauteng

Elverams

"Pragtige besienswaardighede."

Johannesburg, Gauteng

Glenburn Lodge & Spa

"Muldersdrift is beeldskoon, die natuur is ongelooflik. Johannesburg self, nee wat."

Pretoria, Gauteng

Platinum Airport Lodge

"Aanvaarbaar. Netjies en skoon."

Johannesburg, Gauteng

Silverstone Guesthouse

"Randburg is baie boomryk en 'n pragtige omgewing. Andersins is Johannesburg maar besig en bedrywig."

Heidelberg, Gauteng

Ibis Nest

"Baie oulike plekke om te besoek. Baie mooi omgewing."

Pretoria, Gauteng

Menlyn Apartments

"Lekker lewendige stad!"

Pretoria, Gauteng

The Royal Prime Guest Lodge

"Die Centurion Society of Model Engineers is 'n moet-sien vir jonk en oud!"

Pretoria, Gauteng

Muckleneuk Manor

"Lekker plek vir shows."

Pretoria, Gauteng

Jan's Cottage Guest House

"Skoon en netjies met instandgehoude paaie en infrastruktuur"

Meyerton, Gauteng

The Angel River Villa

"Limited activities in the area."

Johannesburg, Gauteng

Kent Manor Guest Suites

"Great city. I love the vibe and find people very friendly and service is generally very good too."

Meyerton, Gauteng

Midvaal Gastehuis

"It is a good place to visit, if you want to be away and have a quite time, that's the place to be."

Johannesburg, Gauteng

JoziStay - 128 Savannah Lodge Apartment

"Die verkeer is erg, maar met die krag (loadshedding en onderbrekings) was dit een te erg!"

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang