Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.
"Dis so lekker naby aan Pretoria en die kloof met sy baie bome, water en diere is regtig ’n aangename verrassing!"
"Ons besoek Pretoria gereeld. In en om die stad is daar baie te sien en te doen vir klein en groot. Die stad het n baie lekker polsslag met baie goeie vermaak vir die hele gesin. Puik winkelsentrums. Die oornagplekke in Pretoria waar ons al oornag het was op standaard en het gebied wat hulle profiel op die net wys."
"Was my eerste keer in Pretoria en ek het dit baie geniet! Wou nie terug huis toe nie!"
"We come from Cape Town, Pretoria is not really on a high standard and the people are not as friendly."
"Hou maar van die Bosveld. Maar ons moet daarna toe gaan vir hospitale en kardiens."
"The road from Durban to JHB is becoming problematic because of the trucks on the road. Will have to consider flying next time which adds to extra organisation."
"My geboortestad. Jakarandastad. Het daar skoolgegaan en grootgeword. Was ook ’n student op Tukkies. ’n Uniek plek."
"Ons het 50 jaar in die omgewing gebly en vind alles nou net te groot, besig en haastig, so ons wil liewer nie enige kommentaar bydra nie."
"If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable."