Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Ideaal vir 'n een dag-uitstappie. Selfs al besoek jy ook die myn."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Baie natuurlewe en baie voëls. Baie spesiaal."

Pretoria, Gauteng

Menlyn Muse

"Ek het groot reword in Pretoria so dit is maar net altyd lekker!"

Johannesburg, Gauteng

Glenvista Home with A View

"Lots of great halaal food places!"

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Ongelukkig was meeste plekke toe op Maandag en Dinsdag, maar steeds 'n rustige plek vir 'n wegbreek."

Pretoria, Gauteng

Glen Maine Guest House

"Lieflike stad met baie plekke om te kan besoek en dinge om te doen."

Johannesburg, Gauteng

Fourways B&B

"Te besig vir my. Gewoond aan Bloemfontein se vervoer."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Die gholfbaan en club is fantasties!"

Johannesburg, Gauteng

Weston Guest House

"Sal nooit weer in Johannesburg bly nie. Die verkeer is regtig onaanvaarbaar."

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree

"Daar is rêrig baie plekke in en om Johannesburg om te besoek."

Pretoria, Gauteng

Eastern Hills

"Uitsonderlike gastehuise en oornagverblyf. Nooit teleurgesteld."

Johannesburg, Gauteng

Attaché Guest Lodge & Spa

"Johannesburg is friendly and welcoming."

Pretoria, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Rietfontein where the guesthouse is located is not the nicest looking area but quiet and peaceful. Pretoria was nice. We visited the zoo which was great. Driving through the CBD is not nice as it doesn't look good, but no incidences. Menlyn Mall and the smaller malls in the different areas were nice."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Cullinan is great except that (almost) everything closes down Monday - Thursday."

Pretoria, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"I will visit again soon."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Ruah Park Cottage

"Dis so lekker naby aan Pretoria en die kloof met sy baie bome, water en diere is regtig ’n aangename verrassing!"

Meyerton, Gauteng

Ducks Country House

"Weet nie te veel van Meyerton nie, maar Henley on Klip is 'n lieflike plek wat gelukkig nog oorkommersialisering vrygespring het."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Ons besoek Pretoria gereeld. In en om die stad is daar baie te sien en te doen vir klein en groot. Die stad het n baie lekker polsslag met baie goeie vermaak vir die hele gesin. Puik winkelsentrums. Die oornagplekke in Pretoria waar ons al oornag het was op standaard en het gebied wat hulle profiel op die net wys."

Pretoria, Gauteng

Brooklyn Manor

"Was my eerste keer in Pretoria en ek het dit baie geniet! Wou nie terug huis toe nie!"

Pretoria, Gauteng

730 On Sher

"Dis net 'n lekker kuierplek met baie eetplekke en vermaak om van te kies."

Pretoria, Gauteng

Sarah's Place

"We come from Cape Town, Pretoria is not really on a high standard and the people are not as friendly."

Johannesburg, Gauteng

Carus Gardens

"I really like going to Linden."

Johannesburg, Gauteng

La Vogue Guest House

"Not my favourite place for driving, but thank heavens for Google Maps!"

Pretoria, Gauteng

Menlyn Apartments

"Hou maar van die Bosveld. Maar ons moet daarna toe gaan vir hospitale en kardiens."

Johannesburg, Gauteng

Milly's Touch Studios

"The road from Durban to JHB is becoming problematic because of the trucks on the road. Will have to consider flying next time which adds to extra organisation."

Pretoria, Gauteng

BietjiePlaas

"Ons is nie stadsmense nie, geniet veel eerder klein plattelandse dorpies."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang