Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Pretoria, Gauteng

Wilger Guesthouse

"Nog altyd een van my gunsteling stede om te besoek."

Johannesburg, Gauteng

Remote Corner

"Nie gedink Johannesburg-area is so rustig en veilig nie. Heerlike omliggende restaurante en kuierplekkies."

Pretoria, Gauteng

Brooklyn Manor

"Ons het dit nog nooit oorweeg as vakansiebestemming nie."

Heidelberg, Gauteng

Ibis Nest

"Die indiese restaurant was ‘n verassing met die gebou self uit ‘n lang verlede era en die voedsek eg indies tradisioneel. Smaaklik voorberei en vriendelije diens daarby."

Pretoria, Gauteng

Menlyn Apartments

"Verkeer beter as in JHB."

Johannesburg, Gauteng

Aerotropolis Guest Lodge

"Agteruitgang is merkbaar en baie hartseer!"

Pretoria, Gauteng

The Crooked Forest

"A very busy place."

Johannesburg, Gauteng

BM Gardens

"Johannesburg is bietjie besig vir my."

Pretoria, Gauteng

485 on Teresa

"Daar groot geword. Goeie memories!"

Pretoria, Gauteng

Sojourn on Malcolm

"Baie besienswaardighede as jy tyd het."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Grasvelde en sonsondergang met wilde-dieregeluide sal ek nooit ooit vergeet nie."

Pretoria, Gauteng

Grace Haven Gastehuis

"Altyd lekker om van die plaas af ‘n naweek daar deur te bring ter wille van die winkels, restaurante, kwekerye en vermaak."

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"Need to have more attractions and activities."

Cullinan, Gauteng

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Restaurants close very early."

Pretoria, Gauteng

Queensrest

"Ons gaan gewoonlik vir besigheid, maar daar is genoeg vermaak as mens sou wou langer vertoef."

Pretoria, Gauteng

Grace Accommodation

"Quiet place and have piece of mind."

Heidelberg, Gauteng

Bri-Shel Manor Guesthouse

"Not much to do, but great scenery."

Pretoria, Gauteng

Créer du Courage - Secundi

"Taxi's is ’n probleem. Geen respek vir ander padverbruikers nie. Sommige dele van Pretoria voel baie onveilig. Ons het veilig gevoel waar ons gebly het."

Pretoria, Gauteng

Arum Lily Guest Cottages

"Wonderlike en lewendige stad met baie om te doen."

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree B&B

"The direction is easy. It's scary to visit Johannesburg but the area you're in is safe."

Pretoria, Gauteng

Red Square Home

"Baie vriendelike stad met alles wat nodig is."

Pretoria, Gauteng

Green Whisper Cottage

"Pretoria bied jou alles in elke situasie. Pretoria was nog altyd 'n spesiale destinasie."

Pretoria, Gauteng

Arum Lily Guest Cottages

"In die omgewing waar ek was, was almal vriendelik en behulpsaam wat ek, as Vrystater, baie waardeer het."

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"Keep up the good work!"

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Beautiful scenery, very close to the Dinokeng Game Reserve."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang