Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Daar is baie versteekte afgesonderde plekke op die Wes-Rand. Mens dink nie altyd aan die Wes-Rand as 'n wegbreekbestemming nie en sal heel verbaas wees oor hoe naby 'n mens aan Pretoria en/of Johannesburg kan bly en nog steeds kan wegkom van die gespartel van die stad af. Kyk bietjie na die Wes-Rand en jy sal aangenaam verras wees."
"Linden is centrally located and is a great place to base yourself if you are spending time in and around Johannesburg."
"Craighall is in close proximity to all major places be it Randburg, Sandton, Rosebank. "
"Ons het Wierdapark as baie veilig ervaar. Daar is voldoende inkopiesentrums en eetplekke asook baie besienswaardighede in die omgewing. Daar is ook 'n uitstekende mediese sentrum in die omgewing. Die verkeer, alhoewel druk met tye is heeltemal aanvaarbaar, veral vir plattelanders!"
"Die roete aanwysers binne die park op die 'self drive' roetes is nie baie gebruikers-vriendelik nie."
"Montecasino met sy goeie vertonings en uitstekende restaurante behoort op elkeen se bucket list te wees. "
"There was a price difference on the conservation fee. The quote given to us said R30 per adult and R20 per child. Upon exiting, Dinokeng's rates were R40 per adult and R25 per child. "
"Dis 'n bosveld ervaring wat geniet kan word saam met die diere en omgewing en dis nie so ver nie."
"Lekker dag uitstappie, met uitstekende restaurante binne in die reserwe. "
"Garsfontein is naby Hospitale geleë, en dit is maklike roete om na Pretoria-Oos Hospitaal te ry."
"Heerlike gekuier en gekoop by Diamante en Goud. Hoor die plek is in die mark, jammer daaroor, want dit is regtig 'n baie spesiale plek. "
"The heart of Pretoria. So many shops and malls close by. A paradise for people who loves the city life."
"Was by die Waterkloof netbal toernooi gewees. Kan ongelukkig nie terugvoer gee oor Elarduspark nie."
"Oulike dorp behalwe dat daar geen wegneemeetplekke oop was op 'n Sondagaand na ons klaar gemaak het en opgepak het by die dome nie, was verbaas dat al die groot handelsname vroeg gesluit het en toe was vir so 'n groot dorp, self die garage se winkel het niks oorgehad in warm etes om te bied nie."