Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"The West Rand is a beautiful part if South Africa with beautiful nature and it is amazing and peaceful. The people if this part of the world are generally very kind and accommodating."
"Bekoorlike omgewing met Austin Roberts Park, Magnoliadal, netjiese groen tuine in die woongebied en inkopiefasiliteite in die kleiner SBG van Groenkloof; ook die gerief van Gimnasium en Life Groenkloof Hospitaal op die hoofroete."
"Henley is nou nie juis 'n toeriste aantrekking nie, maar in Meyerton is baie min gaste huise daarom het ons op ducks besluit."
"Dinokeng is n lieflike reservaat met die Groot 5 op jou drumpel in Pretoria! Die personeel was vriendelik en hulpvaardig!"
"Baie vriendelike en behulpsame mense wat by die betaal punte werk, baie diere te sien en piekniekplekke skoon en netjies, ook nie te besig as mens op die self drive roetes ry nie. Al het ons nie al die Groot 5 gesien nie het ons die leeus gesien en sommer nog baie ander wild. Perfek vir n wegbreek wat nie te ver van Johannesburg of Pretoria is nie."
"The West rand offers a great deal, specifically worth mentioning is the Cradle of Human Kind. A visit to Sterkfontein caves and Maropeng are well worth the time spent as they reveal historic geological features and ancient fossils unique to the area."
"Linden is sentral geleë vir alle toeristebestemmings in en om Johannesburg."
"Verbasend min mense weet van Dinokeng vir een of ander rede. Kan nie glo hoe bosveld dit is net buite Pretoria nie. Een van ons gunsteling-naweekbestemmings geword met soveel kampterreine en plekke om te bly. Gaan almal probeer."
"Definitief die plek om heen te gaan vir 'n rustige wegbreek."
"Its a quick getaway destination to visit attractions on that side of Gauteng."
"Baie veilig a.g.v twee sekuriteits-toegangshekke waar jy moet aanmeld om by woning uit te kom."