Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.
"Pretoria is 'n pragtige plek maar vir my persoonlik te gejaag. Vir stadsmense glo ek dit is ideaal, toeriste sal dit interessant vind."
"If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable."
"Hekpoort is situated in the middle between Magaliesburg and Cradle of Humankind, thus a lot of sightseeing is guaranteed with a lot of driving around."
"Heerlik gekuier in Pretoria. Sou graag Melrose Huis wou besoek maar dit was nie oop nie. Die boeremark in Silverton, Saterdagoggend was die hoogte punt van ons kuier."
"Ek was verstom oor die netheid in die omgewing waar ons gebly het. Geen papiere en rommel het voorgekom nie. Het ons hele land maar so gelyk. Fantasties."
"Creative Carfts ontdek, baie oulik en die wolwinkels ook. Die Ocean Basket baie lekker asook Rio Sol restaurant. Soveel meer by die rivier om te ontdek. "
"Goeie plek vir werk, nie so goeie plek vir vakansie, maar ons almal weet dit tog."