Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.

Gauteng

Angel's Rock

"Gerieflik naby aan die huis en tog ver genoeg om te voel jy is op vakansie."

Johannesburg, Gauteng

A Rose Garden

"Johannesburg is a vibrant city, with much to do. Especially of you enjoy craft beer and live music. A trip out to Agar's Brewery in Kya Sand for the last Friday of the month Open Day is a memorable outing. Johannesburg is also a good central location for visiting in the inland provinces, game reserves, hiking trails, resorts excellent for weekend breaks and holidays. Kya Sand is located on the scenic road (R512) out to Broederstroom and Hartebeestport Dam, just before Lanseria airport."

Johannesburg, Gauteng

Elridge Living

"Die omgewing het baie winkelsentrums en inkopies daar is 'n plesier."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

iZapa Bush and Game Lodge

"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."

Johannesburg, Gauteng

Acacia Guesthouse

"Nie groot op Johannesburg self nie."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Happy Valley

"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."

Pretoria, Gauteng

Morning Star Express Hotel

"A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean."

Pretoria, Gauteng

Little Umhlanga

"Ons hou baie van Pretoria en trek ook eersdaags soontoe."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"The bushveld in the area is beautiful."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Mahala View Lodge

"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."

Johannesburg, Gauteng

Amadwala Lodge

"Daar is baie in die omliggende omgewing om jouself mee besig te hou."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Baie inkopieplekke, eetplekke 'n groot verskeidenheid. Baie verblyf naby hospitale."

Pretoria, Gauteng

Heatherdale Guest House

"Te veel bedelaars, 3 het nie weg beweeg van my kar nie, en die een het my windskerm sommer aangeval. Maar anders as dit was als reg."

Magaliesburg, Gauteng

Bernallys Fishing Lodge

"Magalies behoort fantasties te lyk in die somer."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Pragtige omgewing en bosveld."

Pretoria, Gauteng

Agapanthus Guest House

"In Pretoria safety is the most concerning."

Kemptonpark, Gauteng

Allen Grove Self-Catering

"Naby O.R. Tambo Lughawe, besighede, winkels en vermaak."

Pretoria, Gauteng

Alleyn Self-catering

"Pretoria se Jakarandas is altyd mooi om te sien."

Gauteng

Ouwerf Plaasstal

"Enige toeris sal baie tuis voel."

Pretoria, Gauteng

Chapter One Overnight Cottage

"Verkeer in spitstyd erg en veral die taxi's om die Kolonade respekteer nie altyd die padreëls nie."

Pretoria-Oos, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Baie sentrale ligging. Veilig en netjies."

Benoni, Gauteng

Africa Paradise - OR Tambo Boutique Hotel

"As jy Benoni nie ken nie is dit baie maklik om vandaar na OR Tambo asook ander lughawens of stasies te reis en hulle bied vervoer teen 'n geringe koste aan. Selfs Boksburg is baie sentraal geleë. Daar is ook verskeie besienswaardighede in die omgewing beskikbaar veral as jy 'n besigheidsman of -vrou is dan kan jy omtrent net oorkant die pad stap en 'n potjie gholf gaan geniet."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse in Waterkloof Ridge

"Baie rustig, baie om te doen veral by die monument, Pretoria was nog altyd vir my mooi."

Gauteng

Goosebay Canyon

"I'm from Gauteng so I can fully recommend for people travelling from other provinces."

Gauteng

Rock Falls Ranch

"Baie mooi plek met baie potensiaal, veral vir funksies asook kar-groepe wat graag na 'n run bymekaar wil kom sal dit perfek wees."

Gauteng

117 on Oak

"Ons woon in Gauteng en verkies Mpumalanga en Limpopo as bestemming. Hierdie was 'n fonds en ons sal vir seker spesifiek na Cullinan terugkeer."

Pretoria, Gauteng

WaterClub Apartment @ Leisure Bay

"Komend van die Kaap is ek maar bang, maar die omgewing en vriende het die maklik gemaak."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem