Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2570 resensies.

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"Ons het die gasvryheid van Merweville eerstehands ervaar. Van Thea wat spesiaal die petrolpomp moes kom oopsluit sodat ons na 2 kan petrol kry, tot rugby kyk by Colin en 'n hewige kuier daarna! En dan in die pikdonker, tjoepstil dorpie terugstap huistoe en die duisende sterre beleef. Ons kon ongelukkig nie enige van die winkeltjies besoek nie, aangesien als 2 uur toemaak en ons eers daarna daar aangekom het. Dit was 'n wonderlike besoek wat ons nog lank sal bybly."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Chris Barnard Museum en ou pastorie 'n besoek werd."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie interessante plek en verbasend skoon met vriendelike mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Gecko Cottages

"Baie vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Sal volgende keer verken!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Pragtige dorpie, baie om te doen. Goeie restaurante, ry oor Swartbergpas is baie besonders."

Prins Albert, Groot-Karoo

De Bergkant

"Beautiful historic town."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Die dorp is netjies en daar is mooi winkelsentrums."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorp is baie vuil. Dit is maar net ’n oornag stop vanaf of na die Kaap."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Not a long holiday destination but perfect to relax after a long road trip. "

Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage

"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Olive Grove Cottages

"Will be back and recommend Olive Grove Cottages."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Baie mooi, netjies en vriendelike mense. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Vir iemand wat graag olywe en olyfolie gebruik was dit nog altyd pragtig. Besoek graag die dorp."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Villa Contessa

"Beaufort West is great, will overnight there any time."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Pragtige skoon dorp so in die hart van die Karoo. Pragtige plek, wonderlike mense en lieflike omgewing. Stop gerus en geniet die plek en sy kosbare mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Meestal 'n oorslaapplek vir ons."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Goeie keuse vir 'n oornagplek gewees."

Prins Albert, Groot-Karoo

Aandrus

"Die vooruitgang van ons geboortedorp is fantasties. Baie trots om daar te gebly het."

Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House

"An iconic Klein Karoo village that is a must for all travellers."

Prins Albert, Groot-Karoo

Olive Grove Cottages

"We return to Prince Albert time and again, as we find it such an appealing destination."

Prins Albert, Groot-Karoo

Aloe Guest House

"Een van die mooiste dorpies in die land!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Besoek 4 Sheep by die Engen. Heerlike kos en vars skaapvleis."

Prins Albert, Groot-Karoo

59 Mark Street

"Fantastiese dorpie! Ongelooflike kos en kuns en mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Ons Huisie

"Daar moet beslis gekyk word na 'n addisionele pad vir die trokke."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"A 5-star rating on a stop over to CT or JHB."

Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House

"Pragtige dorp onder die Swartberge!"

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang