Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Big little town. Very inviting. Pity about the result of Covid-19 restrictions."

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"Die rustigheid en stilte is 'n lafenis. Ons was veral beïndruk met die spitsverkeer van 1 voertuig elke half uur. 'n Plek wat ons ervaring van die Karoo verryk het."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Ek beskou dit net as 'n oornagstop."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

En Route

"Hou van die dorpie, maar is maar 'n vuil plekkie as jy daar uitry."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Lekker Karoo-skaapvleis."

Prins Albert, Groot-Karoo

Swartberg Hotel

"Nie op 'n hoofroete nie, ek was self baie beïndruk met die dorpie en sal dit regtig aanbeveel vir iets soos 'n naweek-wegbreek. Deur net oor te slaap gaan mens die dorp eintlik mis."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Wonderlike argitektuur en elke huis lyk of dit pas geverf is. Leen hom tot wandelinge straat-op en straat-af. Kuns- en teaterliefhebbers sal die dorp baie geniet."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Is maar net 'n gewone Karoo-bestemming."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Dis 'n mooi dorp om te besoek."

Laingsburg, Groot-Karoo

Herambi Guest House

"Woonstel kon skoner gewees het."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"It is a good base for a trip into the Karoo National Park."

Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Jy het meer as een dag nodig om daar te kuier."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Karoo Heart

"Mooi, geskiedkundige dorp."

Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie

"Ons het die gasvryheid van Merweville eerstehands ervaar. Van Thea wat spesiaal die petrolpomp moes kom oopsluit sodat ons na 2 kan petrol kry, tot rugby kyk by Colin en 'n hewige kuier daarna! En dan in die pikdonker, tjoepstil dorpie terugstap huistoe en die duisende sterre beleef. Ons kon ongelukkig nie enige van die winkeltjies besoek nie, aangesien als 2 uur toemaak en ons eers daarna daar aangekom het. Dit was 'n wonderlike besoek wat ons nog lank sal bybly."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Chris Barnard Museum en ou pastorie 'n besoek werd."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie interessante plek en verbasend skoon met vriendelike mense."

Prins Albert, Groot-Karoo

Gecko Cottages

"Baie vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Sal volgende keer verken!"

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Pragtige dorpie, baie om te doen. Goeie restaurante, ry oor Swartbergpas is baie besonders."

Prins Albert, Groot-Karoo

De Bergkant

"Beautiful historic town."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Die dorp is netjies en daar is mooi winkelsentrums."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorp is baie vuil. Dit is maar net ’n oornag stop vanaf of na die Kaap."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Not a long holiday destination but perfect to relax after a long road trip. "

Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage

"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

Olive Grove Cottages

"Will be back and recommend Olive Grove Cottages."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Baie mooi, netjies en vriendelike mense. "

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang