Verified Reviews

Great Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo

Rated 4.3 out of 5 based on 2621 reviews.

Beaufort West, Great Karoo

Die Kussinkie

"Skoon en netjiese dorp!"

Prince Albert, Great Karoo

Onse Rus Guest House

"Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed."

Beaufort West, Great Karoo

Young's Halfway House

"Mooiste ou geboue en ou huise."

Prince Albert, Great Karoo

Aandrus

"Besoek die kunsgalery en gaan eet by die restaurant regs van die hotel."

Beaufort West, Great Karoo

Little Lamb

"Pragtige nuwe eetplek wat daar oopgemaak het en sommer die plek opkikker. 4Sheep! Het daar baie lekker geëet. "

Prince Albert, Great Karoo

Travellers Rest

"Was baie verbaas, het gedink dis n klein plekkie.Ek hou van skoon dorpe - doen so voort."

Beaufort West, Great Karoo

Die Kussinkie

"A small town with old established businesses, the local economy isn't growing and it depends on tourists. Very friendly and respectful community. The only problem is the amount of street children that hassle you for tips to wash or watch your car. "

Prince Albert, Great Karoo

Oppieplaas

"Ons het in Dennehof geslaap en dit was uitstekend. "

Prince Albert, Great Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"So klein pragtige dorpie wat soveel het om te bied. Die pad oor die Swartberg is natuurlik aanbeveel. "

Prince Albert, Great Karoo

Karoo Khaya

"Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar."

Beaufort West, Great Karoo

X Ventures

"Nice town and clean."

Beaufort West, Great Karoo

Young's Halfway House

"Die Four Sheep restaurant bedien heerlike Karoo-skaapdisse!"

Beaufort West, Great Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Karoo Nasionale Park is droo, ,maar tog het dit 'n natuurskoon van sy eie."

Beaufort West, Great Karoo

Bakgat Blyplek

"Baie mooi dorpie. Net vreeslik baie trokke wat deur die dorp ry. "

Beaufort West, Great Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Ons het vorige aand na die besoektye van die Chris Barnard Museum gekyk en ons reis so beplan om daar aan te gaan. Volgens die tye op die ingang is dit vanaf 07:45. Ons was daar om 08:15. Ons is redelik onprofesioneel gesê dat ons moet wag tot 08:30. Toe ons vra waarom die tye nie aangepas word nie, het ons weer 'n swak smaak aanmerking gekry, nodeloos om te sê het ons vertrek sonder om besoek af te lê."

Prince Albert, Great Karoo

Travellers Rest

"Die Ghost Story Walk is die moeite werd!"

Great Karoo

The Vale Karoo Farm

"'n Uiters interessante omgewing om te besoek."

Beaufort West, Great Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Dit het 'n baie besige dorp geword."

Prince Albert, Great Karoo

81 on Church

"Pragtige dorp met baie om te doen en great vir fietsryers, stappers. Daar's ook lekker eetplekke. "

Beaufort West, Great Karoo

Grace's Place

"Die omgewing is baie mooi. Gebruik as deurgang na Kaapstad. "

Beaufort West, Great Karoo

Old House Lodge

"The lamb chops at 4 Sheep were not great. Lovely Karoo town but the waitress was very good."

Prince Albert, Great Karoo

Onse Rus Guest House

"Sal weer gaan. Groot bewondering vir 'n dorp en 'n gemeenskap wat soveel doen vir hul eie oorlewing. Mag die droogte gou iets van die verlede wees!"

Page
Page 74 - Showing 2191 to 2220
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers