Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.
"Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed."
"Pragtige nuwe eetplek wat daar oopgemaak het en sommer die plek opkikker. 4Sheep! Het daar baie lekker geëet. "
"Was baie verbaas, het gedink dis n klein plekkie.Ek hou van skoon dorpe - doen so voort."
"A small town with old established businesses, the local economy isn't growing and it depends on tourists. Very friendly and respectful community. The only problem is the amount of street children that hassle you for tips to wash or watch your car. "
"So klein pragtige dorpie wat soveel het om te bied. Die pad oor die Swartberg is natuurlik aanbeveel. "
"Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar."
"Karoo Nasionale Park is droo, ,maar tog het dit 'n natuurskoon van sy eie."
"Ons het vorige aand na die besoektye van die Chris Barnard Museum gekyk en ons reis so beplan om daar aan te gaan. Volgens die tye op die ingang is dit vanaf 07:45. Ons was daar om 08:15. Ons is redelik onprofesioneel gesê dat ons moet wag tot 08:30. Toe ons vra waarom die tye nie aangepas word nie, het ons weer 'n swak smaak aanmerking gekry, nodeloos om te sê het ons vertrek sonder om besoek af te lê."
"Pragtige dorp met baie om te doen en great vir fietsryers, stappers. Daar's ook lekker eetplekke. "
"The lamb chops at 4 Sheep were not great. Lovely Karoo town but the waitress was very good."
"Sal weer gaan. Groot bewondering vir 'n dorp en 'n gemeenskap wat soveel doen vir hul eie oorlewing. Mag die droogte gou iets van die verlede wees!"