Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 604 resensies.
"Pragtige plek! Baie om te doen. Hoop daar sal nog baie gebeur daar, die plek is die moeite werd!"
"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."
"Advertise more on what Hartbeespoort has to offer. Visibility is the key. There's so much tourism attractions but even the locals don't know about it."
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."