Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 614 resensies.
"We have visited Harties a few times now and the first time to stay at Vulture Creek. Good value for money. The gravel road getting there was a challenge."
"Die vuilheid van die dam was vir ons 'n groot skok en baie teleurstellend, want ons ken die omgewing goed van jare terug, verder lekker met great eetplekke ens."
"Harties is a great weekend destination for people living in Gauteng. Lots of activities like boat rides, zip lining, bars, restaurants, etc. "
"Daar is soveel om te doen! Ons is natuurmense en het die kabelkarretjie na bo geneem om 'n entjie op die berg te gaan stap - ideaal vir pensioenarisse wat nie meer kans sien om die hele staproete aan te pak nie, maar tog bietjie stil wil staan by die inheemse bome van die Magaliesberg."
"Hartbeespoort Dam is a wonderful vacation destination with the magnificent Magaliesberg Mountains."
"It's a vibey area. Make sure you have saved up some holiday money to partake in extras around the area such has hot air ballooning, hiking, water skiing, etc. There are some great restaurants in the area too. Not too far from busy areas like Johannesburg and Pretoria. I would recommend this place to social, family/friend groups that like to be out and about in nature while also fairly close to holiday activity sites."