Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.
"Hermanus is an amazing little town with so much to do and see. We fell in love with the town and will definitely be back as soon as possible."
"Lovely place to stay. The cliff paths were fantastic with lovely views, lots of very good restaurants and art galleries."
"Still a beautiful place to visit when the weather plays along, as it fortunately did for us."
"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."
"Dis ons 'go-to' plekkie as ons vinnig besluit op 'n bietjie asem gaan skep - daar is altyd iets om te doen, jy is naby alles en dis 'n lieflike atmosfeer!"
"Hermanus: 'n juweel! 1ste rangse mediese sentrums. Alles wat mens mag nodig ag."
"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."
"Rustige, skoon kusdorpie, heerlike stappaadjies langs die see, baie lekker vis geëet by Moltenos-restaurant."
"Hermanus was nog altyd vir my n hoogtepunt! Lief vir die mooi natuur, berge en staproetes asook goeie restaurante en wyn!"
"Parkering is 'n probleem in die dorp by die klein winkeltjies en by die eetplekke by die see, veral as jy 'n waentjie sleep en as jy iemand het met 'n rolstoel."
"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."
"Epic dorpie. Was daar vir 'n troue en gaan definitief teruggaan vir vakansie."
"We fell in love with Hermanus, it took our breath away, and we loved all the walks along the coast so close by and the dramatic cliffs with the sidewalk art. Davies Pool just down the road was also a treat, a natural pool enclosed by rocks and the walk-way down into the pool with its own bannister was such a treat!"