Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1457 resensies.
Cathrine C. - 2nd December 2019
staying in Onrus, Hermanus
Very beautiful, peaceful and quiet.
Aneeqah S. - 25th November 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful place.
Johan B. - 19th November 2019
staying in Hermanus
Heerlike vakansiedorp met al die fasiliteite om lekker te rus.
Francois G. - 18th November 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Lieflike plek.
Annedine V. - 18th November 2019
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige klein dorpie met heerlike wynroetes naby. Ons het dit regtig baie geniet!
Tiaan W. - 18th November 2019
staying in Hermanus
Die alles-in-een stukkie hemel teen die kus net 90 min se ry vanaf Kaapstad!
Ruwayda J. - 11th November 2019
staying in Vermont, Hermanus
Netjiese area. Kon nie baie sien nie want ons het laat daar aangekom, maar waar ons was, was almal vriendelik en behulpsaam.
Magriet P. - 10th November 2019
staying in Hermanus
Altyd 'n pragtige plek. Berg en see.
Elsa K. - 8th November 2019
staying in Hermanus
Lekker naby alles. Baie te sien en te doen.
Kumie J. - 5th November 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Lekker rustig, nog nie deel van Hermanus se yuppies en gedruis nie, maar tog al die nodige geriewe binne bereik.
Yvonne C. - 5th November 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan.
Katherine V. - 4th November 2019
staying in Hermanus
Pragtige dorp met alles wat mens benodig. Pragtige strande, berge en gholfbaan.
Liesl D. - 4th November 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons het ons tydjie geniet. Baie dankie.
Ammi S. - 3rd November 2019
staying in Onrus, Hermanus
Onrus bied soveel ekstra! Lekker staproetes, restaurante, verblyf, fantastiese mense!
Antje I. - 30th October 2019
staying in Hermanus
Was beïndruk hoe skoon en mooi Hermanus is.
Trevor W. - 29th October 2019
staying in Vermont, Hermanus
Beautiful and quiet place, if you would like to break away from the city life. Vermont is the place to be.
Cheryl K. - 28th October 2019
staying in Hermanus
Sal altyd my eerste keuse wees vir wegbreek. I just love the place and his people.
Magriet K. - 27th October 2019
staying in Hermanus
My gunsteling plek in die wêreld!
Carol G. - 24th October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives.
Friedrich G. - 23rd October 2019
staying in Hermanus
Baie mooi dorp met mooi natuur en te veel om te doen en te verken. Hier sal jy elke minuut van die dag iets anders kan doen. Gaan besoek Hermanus en vind uit ─ 'n fees sal jy vind, winter óf somer.
Rhoda S. - 23rd October 2019
staying in Onrus, Hermanus
Friendly, peaceful, neat and lovely place to rest.
Charne V. - 23rd October 2019
staying in Onrus, Hermanus
Nee, net dat ek dit wel sal aanbeveel vir ander.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean.
Marelie S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Kan definitief die slaghuis aanbeveel: Van Blommestein Continental Butchery.
Sharon G. - 18th October 2019
staying in Onrus, Hermanus
Lekker plek.
Renske S. - 16th October 2019
staying in Onrus, Hermanus
Een van dié mooiste kusdorpies in ons land! Sprokiesmooi! Heerlike restaurantjie reg op die strand waar die kinders speel.
Monica J. - 16th October 2019
staying in Hermanus
Baie mooi vakansieoord.
Jeanine S. - 15th October 2019
staying in Hermanus
Lots of little gems close by so take the time to go and explore. Grotto Beach so beautiful and definitely worth a visit.
Brenda D. - 14th October 2019
staying in Hermanus
Hermanus in October was stunning with all the natural wild flowers in bloom a truly amazing sight. This year the whales were shy, we only spotted a few. Lots to do and see.
Carin V. - 14th October 2019
staying in Hermanus
Ons het die kus wandelpad gestap. Die wandelpad is so goed versorg en daar is baie wagte wat die wandelpad patrolleer. Fantastiese natuurskoon. My enigste kritiek is dat daar nie by Proteastraat 'n bord is wat aandui waar die wandelpad weer hervat by Sim-straat nie.
Jason T. - 14th October 2019
staying in Hermanus
Mal oor Hermanus.
Neandre M. - 12th October 2019
staying in Hermanus
Daar is baie om te doen vir toeriste.
Abie C. - 9th October 2019
staying in Hermanus
Beautiful walking trails. Lots of eateries with good fine wine and well priced meals.
Gill A. - 8th October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
A stone throw away from Hermanus and Whale Coast Mall. Experienced whale watching too, Hermanus is +-15 minute drive from Sandbaai. Beautiful views of the ocean.
Andile M. - 8th October 2019
staying in Hermanus
Hermanus is beautiful, you can walk in the town till around 10 pm without any fear of being mugged or anything like that.
Simone M. - 8th October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Very nice place.
Amelia M. - 7th October 2019
staying in Hermanus
Dis een van die mees perfekte plekke vir enige gesin en selfs vriende om te kuier. Sal beslis weer gaan.
Gary B. - 4th October 2019
staying in Hermanus
A very picturesque town with character. Variety of scenic places to visit and great for whale watching in season. Wonderful views of coastline. Plenty of good restaurants to chose from.
Yvonne O. - 3rd October 2019
staying in Hermanus
Hermanus se Hemel en Aarde Vallei is vol asemrowende plase en wynroetes soos Bartho se WijnSkool. Daar is talle dinge om te doen.
Elsarien A. - 3rd October 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Heerlike wegbreek-geleentheid.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]