Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.
"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."
"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."
"Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great."
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
"It's a beautiful place. Secured, safe and fun for kids as well as adults loved it. Perfect weekend away from home."
"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
"Groot dorp met alles wat jy sal nodig het op jou drumpel. Pragtige, skoon dorp met aangename mense."
"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."