Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1095 resensies.

Hermanus

Shabby Chic Bubble

"Hermanus is a beautiful place to visit."

Hermanus

Festina Lente in Onrus

"Groot dorp met alles wat jy sal nodig het op jou drumpel. Pragtige, skoon dorp met aangename mense."

Hermanus

155 Hermanus Beach Club

"Baie mooi plek. Baie aktiwiteite om te doen en te sien."

Hermanus

Windsor Self-Catering Apartments

"Hermanus is 'n pragtige dorp en 'n baie mooi vakansiebestemming."

Hermanus

Kenjockity

"Awesome!"

Hermanus

Hermanus Beach Club 271 Westcliff

"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."

Hermanus

Penguino Guesthouse

"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."

Hermanus

Marine Drive Manor

"Mooi netjiese dorp. Gaan vroeg strand toe, want die wind waai die meestal in die namiddag."

Hermanus

Hermanus Champagne Accommodation

"Baie duur bestemming en mense is redelik onvriendelik."

Hermanus

Huisi by di C

"Ons gunsteling seevakansiedorp! Sal enige dag in Hermanus spandeer. Dit is een van die mooiste kusdorpe in ons land en het soveel om te sien en doen vir oud en jonk."

Hermanus

Chesham House

"Hermanus as 'n vakansiebestemming is onverbeterlik."

Hermanus

Bayit Elohim

"Met die see en berge is dit 'n ideale vakansieplek."

Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel

"Bly my gunstelingdorp in SA. Ek voel sltyd tuis in hierdie asemrowende kusdorp."

Onrus, Hermanus

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Sal beslis weer terugkeer soontoe."

Hermanus

Seapearl Oceanfront Villa and Cottage

"Ons het Onrusstrand baie geniet, idiaal vir klein kindertjies."

Hermanus

Chesham House

"Desontdanks Covid-beperkings het ons steeds heerlik gekuier."

Hermanus

Sandbaai Country House

"Amazing, beslis nou my gunstelingplek!"

Hermanus

Chesham House

"Alles is naby en gemaklik."

Hermanus

Coral Tree Cottages

"Hermanus is one of our favourite holiday destinations. Always a good time and relaxing."

Hermanus

Anchor's Rest

"It is indeed a beautiful place."

Hermanus

Whalers Self-Catering

"Beautiful place."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Wonderful holiday destination that caters for all tastes."

Hermanus

Festina Lente in Onrus

"Hermanus is besig maar altyd lekker. Onrus is 'n spesiale plek en rustiger verblyf as Hermanus self."

Hermanus

Beach Cottage 2

"Hermanus is altyd die plek vir my om bietjie weg te breek van die stand en sy gevoel. Geniet dit om daar te wees."

Hermanus

49 Whalerock

"Ons het net te min tyd gehad. Sal beslis weer kom!"

Hermanus

The Whale on Main B&B

"We found sign posting a little unclear."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Dis ’n wonderlik plek om te gaan verken."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang