Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1464 resensies.
. - 2nd May 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Televisie is 'n bietjie klein.
. - 30th April 2018
staying in Hermanus
Hermanus is een mooie plaats waar veel te beleven valt. Een echt dorpsplein met veel terrassen. Van al de bezochte plaatsen heeft Hermanus ons erg verrast.
. - 30th April 2018
staying in Hermanus
Pragtig, ons was naby die hospitaal waar ons moes wees, Hermanus bied jou alles.
. - 30th April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
The area is fantastic, safe and very accessible to the mall and beach. Very central.
. - 30th April 2018
staying in Hermanus
My geboortedorp! Die beste plek in SA!
. - 25th April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand.
. - 21st April 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik.
. - 17th April 2018
staying in Hermanus
Not my favourite town!
. - 16th April 2018
staying in Hermanus
There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search.
. - 16th April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus.
. - 16th April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Perfekte plek vir enige van jou vereistes. Jy het die stilte wat jy verlang en kan binne 5 minute aan als kom wat jy nodig vanaf 'n inkopie punt.Go for it!
. - 14th April 2018
staying in Hermanus
Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen.
. - 13th April 2018
staying in Sand Bay, Hermanus
Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap.
. - 12th April 2018
staying in Hermanus
Dis een van die mooiste plekke in ons land.
. - 11th April 2018
staying in Hermanus
As eerste keer besoekers het ons Hermanus 'n baie rustige, vriendelike vakansieplek gevind. Daar is taamlik baie om te doen en ons het verfris teruggekeer na die "hustle & bustle" van Kaapstad.
. - 11th April 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Stapafstand van heerlike strande. Veilig. Naby sakegebied, maar ver genoeg om nie deel te wees van daaglikse "hustle and bustle".
. - 11th April 2018
staying in Sand Bay, Hermanus
Lekker stil en rustig en loopafstand van strand.
. - 10th April 2018
staying in Hermanus
Heerlik.
. - 9th April 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Pragtige ligging tussen die berg en die Grotto-strand. 'n Mens kan te voet strand toe stap.
. - 9th April 2018
staying in Hermanus
Dis 'n pragtige plek.
. - 6th April 2018
staying in Hermanus
Dit het iets vir almal. Natuurskoon, rustigheid, wandelpaaie, interessante winkels, kuns, goeie restaurante en mediese sentrum vir gemoedsrus.
. - 4th April 2018
staying in Hermanus
This was our first visit to Hermanus and unfortunately we did not get the full experience because of the unrest.
. - 3rd April 2018
staying in Hermanus
Love Hermanus and especially Onrus.
. - 3rd April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Veilige, baie rustige plek! Winkels en wassery baie naby en die nuwe mall is net om die draai. Baie beïndruk en sal beslis weer soontoe gaan!
. - 2nd April 2018
staying in Hermanus
Wonderful Hermanus!
. - 2nd April 2018
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is 20 min drive from the buzz of Hermanus. However there is a mall in the middle of Hermanus and Vermont which has all the necessary stores for groceries or indulging in retail therapy without the queues.
. - 1st April 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Naby alles.
. - 31st March 2018
staying in Hermanus
Pragtig!
. - 31st March 2018
staying in Hermanus
Asemrowende natuurskoon en vriendelike mense!
. - 29th March 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Lieflike plekkie om te gaan rus.
. - 26th March 2018
staying in Hermanus
Ons het die wynproe in die Hemel en Aarde Vallei baie geniet - daar is die mooiste wynlandgoedere!
. - 26th March 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Die plek is pragtig. Die mense wat daar bly is baie bevoorreg om op so `n mooi plekkie te bly.
. - 25th March 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Sal daar 'n ou huisie will hê.
. - 25th March 2018
staying in Hermanus
Glo nie jy kan sommer mooier kry nie en wat dit so spesiaal maak is dat die honde net so deel van die gemeenskap is, word tot in 'n gedeelte van die restaurant (Milkwood) toegelaat om saam te kuier. Die wandelpad is pragtig, netjies en veilig en ook daar is geen tekort aan die vierpoot gemeenskap, wat dit meer spesiaal maak, nie. Voel regtig baie veilig daar en ook 'n plek waar jy net kan rus in vrede.
. - 24th March 2018
staying in Onrus, Hermanus
Ons kuier gereeld op Onrus en dit bly een van ons lekkerste plekke om te besoek.
. - 23rd March 2018
staying in Onrus, Hermanus
Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand.
. - 19th March 2018
staying in Sand Bay, Hermanus
Die area is baie mooi en rustig nou nie baie tyd daar spandeer was by 'n troue by Hemel en Aarde.
. - 19th March 2018
staying in Onrus, Hermanus
My most favourite destination for a beach holiday since I was very young. Love being close to Hermanus and Hemel en Aarde valley.
. - 18th March 2018
staying in Hermanus
One of my favourite Western Cape towns, been well developed over the passed few years, suitable to stay over weekend with family and friends.
. - 13th March 2018
staying in Sand Bay, Hermanus
Nice and quiet place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]