Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1532 resensies.

Uvongo, Hibiskuskus

Beach Wood Cottages

"Uvongo. My favourite beach and the weekend market a must. I love Uvongo. I love the people, a safe holiday town and walking distance to all surrounding shops."

Margate, Hibiskuskus

Rondevoux 27

"Alle plekke binne loopafstand so hoef nêrens te ry nie. Veiligheid was bietjie iets om aan gewoond te raak. Kan nie regtig in die strate rond loop alleen nie."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 104

"Ek was 5 toe ek laas aan die Suidkus was, maar dit is regtig 'n pragitge kusdorpie en die mense is baie vriendelik."

Margate, Hibiskuskus

Santorini 207A

"It's a nice place to be. The town is clean."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Selati @ Sea

"The malls are not overpriced, everything is near to you. No need to buy snacks and overload with food as there is a Checkers that is reasonably priced."

Margate, Hibiskuskus

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Mooi strande, vriendelike mense. Die water en ander dienste-probleme blyk 99% opgelos te wees."

Margate, Hibiskuskus

Laguna La-Crete 81

"We were there out of season when it's quieter. I think it can get really busy in December. There are some lovely restaurants especially Breakers, The Waffle House and KC's Coffee Shop."

Margate, Hibiskuskus

Providence 40

"Margate het weer mooi opgegradeer voorheen was strande gesluit maar nou weer oop."

Ramsgate, Hibiskuskus

The Ramsgate Cottage

"Nee dit is skoon en gerieflik met winkels en benodigdhede in redelike afstande."

Margate, Hibiskuskus

Huisie aan See

"Area het baie agteruit gegaan en Margate self nie goed skoongehou nie."

Margate, Hibiskuskus

Eden Dunes 58

"Shelly Beach veilig en netjies."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Sea La Vie - Southport

"Lekker rustig en baie stil. Het dit ge-like, sal enige tyd weer gaan."

Uvongo, Hibiskuskus

Griet se Plek

"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."

Uvongo, Hibiskuskus

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Sal vir seker die plekkie aanbeveel."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Anchors Rest

"Annerly beach was so close. Enjoyed the drafts at Captain's Anchor and lovely long walks both ways along the beach."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 10

"A beautiful and peaceful destination."

Margate, Hibiskuskus

Spindrift 7

"Mind blowing, mind refresher and great place to be."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 10

"Baie dinge om te doen in die omgewing."

Margate, Hibiskuskus

The Beachfront Unit 11

"Margate het "overcrowded" geraak en infrastruktuur kan nie byhou nie. Kuier liewer in die stiller buurstrande."

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda 11

"Heerlike, netjiese strand."

Margate, Hibiskuskus

16 Ocean Gardens

"Alles was skoon en netjies by die stand."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Summer Place - Lookout

"Die winkels het opgegradeer, beskikbaarheid en verskeidenheid van kosse is baie beter. Dit help baie met beplanning."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 11

"KFC se diens baie swak. Heerlikste bakkery daar ontdek."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Ocean's Paradise Beach Cottage

"The shop owners are all friendly and there’s a great selection of beaches and places to eat. There are a few rundown areas but it’s also less crowded and well located to other attractions."

Margate, Hibiskuskus

Balooga 28

"Margate is a good place as it is along the coast, temperature is always warm and there are many ways of transport around."

Margate, Hibiskuskus

13 Bonamic

"Baie slaggate en party dele is vuil, maar die strande is mooi en meestal skoon."

Margate, Hibiskuskus

Beachcomber Bay

"Sal beslis weer terug gaan."

Margate, Hibiskuskus

Vista Oceana

"Lieflike plekkie."

Hibiskuskus

Seashells Cottage

"My friends and I are from Durban but it's an annual thing that we come to Hibiscus Coast for holiday. The beach is to die for."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang