Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1532 reviews.
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Banana Beach Holiday Resort"Ons hou oor die algemeen van Port Shepstone."
"Strande was lanklaas so skoon. Dankie aan elkeen wat hard gewerk het om dit so te kry na al die vloede."
"Dit is 'n lieflike plekkie om te rus, en die mense is vriendelik. Daar is verskillende strande en oulike winkelkomplekse."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Pumula Beach Hotel"Port Shepstone is okay. It's the other little places around Port Shepstone that makes the South Coast."
"Margate is an amazing destination and I have been there on a holiday quite a few times and it's my preferred destination."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Selati @ Sea"Daar is net op die oomblik te vel padwerke wat jou heeltemal omvergooi."
"Love dit, die plek is skoon, en rustig. Weer was baie aangenaam toe ons hier was. Mooi strand, en plekkie vir visvang."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Umthunzi Hotel and Conference"We didn't spend much time in Port Shepstone but enjoyed the walk on the beach. We never felt unsafe."
"'n Pragtige dorpie met 'n mooi strand, heerlike eetplekkies en oulike roomyswinkel. Die strandmeer (wat direk agter die strand geleë is) se water ruik onaangenaam - ons vermoed dit is weens die oorstromings wat onlangs plaasgevind het. Ons hele gesin het 'n maagsiekte opgedoen - ons vermoed dit kon dalk van die strandmeer se vuil water in die see gewees het wat ons so siek gemaak het."
"Ek is mal oor Uvongo. Dis lekker rustig met alles wat jy nodig het. Die strande is skoon en netjies."