Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"Dis naby die see, die strand kan net skoon gemaak word daar is glas in die sand en plastiekstukke."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."
"Port Shepstone is goed geleë. Bied rustige omgewing, maar na genoeg aan Margate, as meer soek om te doen."
"Baie oulike vakansiedorp, paaie is bietjie sleg en vol potholes, maar anders baie oulik."
"Lieflike plek met baie vriendelike mense wat gereeld raad gegee het oor die visvangplekke."
"Strande was lanklaas so skoon. Dankie aan elkeen wat hard gewerk het om dit so te kry na al die vloede."