Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"Lovely area St. Michael's on Sea. Our little grandson (4 years old) calls this the "Angel Beach"."
"Very clean, friendly destination, quiet and lots of shops side by side or within walking distance."
"Uvongo has all you need for when you're on holiday. Just as in most towns, remember to buy clean drinking water."
"Dis net jammer dat aan die suidekant van die lagoon daar nie meer toegang is tot by die restaurant en kiddies-swembad nie. Na die vloede is daar ook nie meer strand aan Jakaranda se kant nie, maar dit het ons nie weerhou daarvan om heerlik te rus en te ontspan nie."
"Restaurants were above average, meals fantastic and brought to the table hot which was great. Service stunning with very friendly staff. Flavours Restaurant Crayfish Inn Also there is a very quaint little restaurant just next door to Popeyes, between Popeyes and an Antique shop, I forget the name. This little place had great service, value for money, food delicious."
"As vakansiegangers wat al baie jare na die Suidkus kom vind ons dat die kwaliteit van die strate en sommige stande se fasiliteite jaarliks agteruit gaan."
"Margate is nie meer wat dit was nie, maar Ramsgate self waar Calamari is, was baie lekker en die strand skoon en netjies. Baie rustig en mens kan letterlik ontspan."
"Would have been nice, but lack of water makes it a very bad situation."
"Natspat val onder die Manaba-area in Uvongo, en Manaba en Uvongo het twee verskillende hoofstrande. Die Uvongo strand was met ons besoek steeds nie toeganklik nie, as gevolg van die vloede in April, maar die gemeenskap was besig om skoon te maak. Ons het dus na Manabastrand gegaan (wat loopafstand van Natspat is) en die atmosfeer was heerlik!"
"Net ingedagte hou ons was net na die oorstromings van April 2022 daar, as gevolg die paaie en ander infrastruktuur was onderhewig aan herstelwerk. Maar daar is tog so baie om te doen en te sien en Margate bly maar 'n aangename bestemmingspunt."