Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 730 resensies.

Jeffreysbaai

Sea Whisper Guest House

"Jeffreybaai het die heerlikste restaurant, en het die fantastiese vakansiedorp gevoel."

Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Het jare daar gebly."

Jeffreysbaai

Paradise Self-Catering Units

"J-Bay has an awesome restaurant called Kitchen Windows that was recommended by our hosts. It was a pleasant experience, excellent food, atmosphere and hosting."

Jeffreysbaai

Lazydaze

"Ideale vakansiedorp, pragtige kuierplekke met natuurlik van die wêreld se beste branderplankgolwe."

Jeffreysbaai

FlipFlops and TreeTops

"Dis waar ons roots lê. Ek sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou. Saam my sussie het ons ons kinderdae beleef."

Jeffreysbaai

Waterkant 2

"Maak 'n dagreis Stromsriviermond toe. Doen dit net."

Jeffreysbaai

Abaco

"Heerlike vakansieplek"

Jeffreysbaai

Marine Paradise Guest House

"Lieflike plek en baie vriendelike mense!"

Jeffreysbaai

The Owl House

"Wind, wind, wind en koud veral vir Oktobermaand. Baie uitgebrei, skoon en mooi."

Jeffreysbaai

Beach Cabanas

"Mens kan die verval in Jeffreysbaai sien."

Jeffreysbaai

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Very nice and clean town."

Jeffreysbaai

Marina Martinique 1152

"Jeffrey's bly maar die beste!"

Jeffreysbaai

Sea Kaya

"Die wind waai baie, maar baie oulike eetplekke en winkeltjies om te besoek."

Jeffreysbaai

Ocean Symphony

"Baie mooi plek. Het nie so lekker deur die dorp gegaan nie omdat ons rede vir daar wees begrafnis was so ons was heeldag op die plaas gewees. Dis hoekom ons weer wil gaan om te kuier. My kollega beplan om daar huis te koop eintlik."

Jeffreysbaai

Abaco

"Very nice, except when it's windy."

Jeffreysbaai

Remini

"Jeffreysbaai is 'n baie spesiale, pragtige dorp met die mooiste strande."

Jeffreysbaai

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

"Vriendelikste dorp in die Oos-Kaap. "

Jeffreysbaai

La Caribe 55

"Die mense is so vriendelik. Dit was 'n besonderse lekker vakansie."

Jeffreysbaai

Remini

"Hulle moet die paaie reg maak."

Jeffreysbaai

Abaco

"Great place with the friendliest people."

Jeffreysbaai

Timoak

"Baie lekker seekos geeët. Goeie restautant diens gehad."

Jeffreysbaai

Villa Petit Guest House

"Kom al jare daar en sal altyd wil terugkom."

Jeffreysbaai

The View 51

"Ek sal nie sommer weer Jeffreysbaai toe gaan nie. Daar is net eenvoudig niks om te doen behalwe vir die skulpiemuseum nie. Die plek is verseker binne-seisoen lewendig met baie dinge om te doen, maar buite-seisoen gaan daar nie veel aan nie. 'n Mens kan ook net soveel padstalletjies en wildsplase besoek."

Jeffreysbaai

On the Beach Guest House and Suites

"Ons het op 'n Donderdagaand oorgeslaap en het gevind dat daar nie restaurante oop was nie. Buite seisoen gaan daar nie veel aan op Jeffreysbaai nie."

Jeffreysbaai

Abaco

"Baie skoon en netjies, ons geniet Jeffreysbaai terdeë."

Jeffreysbaai

Paradise Self-Catering Units

"Lovely place to visit and explore. Lovely beaches."

Jeffreysbaai

La Caribe 55

"My favourite holiday destinations."

Jeffreysbaai

The Sparrow's Nest

"Lots of things to do and the little one enjoyed the rides at the beach."

Jeffreysbaai

Ocean View Guest House

"We know Jeff's and like the place."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang