Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 745 resensies.

Jeffreysbaai

Dio Dell 'Amore

"Mooi dorp, lekker om daar te kuier. Jammer oor hul droogte."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"To be honest, I do not enjoy Jeffreys Bay. My experience is that the locals are very unfriendly and the shops rather pricey, but I will still come back because the beaches are lovely and clean."

Jeffreysbaai

Abaco

"Onst heerlik gekuier by die Mexican restaurant. Hulle cocktail menu is great. Die locally-sourced calamari is uit die boeke uit. Vriendelike gasheer en staf. Viswijf Restaurant het ook heerlike kos bedien en hulle pryse was baie billik."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Ons droombestemming vir jare al. Jy is tuis by die see."

Jeffreysbaai

Supertubes Guesthouse

"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."

Jeffreysbaai

Cedarlaan 1

"'n Uiteet by die Kos en Vismandjie is 'n absolute moet. Dorp 'n bietjie besig na ons sin."

Jeffreysbaai

Abaco

"A beautiful, picturesque, sleepy town."

Jeffreysbaai

28Kabeljauws

"Oral waar ons gegaan het was mense baie vriendelike en behulpsaam. Kospot en die vis winkel by dit se kos is die beste. Die bestuur van Spar is baie vriendelik en behulpsaam."

Jeffreysbaai

Ocean View Guest House

"Strande is baie mooi en skoon."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Chichi's Beach Cottage

"Dis 'n verskriklike lekker plek om te gaan vakansie hou."

Jeffreysbaai

La Caribe 55

"Jeffreysbaai is baie skoon en my gunstelingdorp om vakansie te hou."

Jeffreysbaai

Milkwood 218

"Jeffrey's Bay is a perfect place for a getaway with friends and family."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"We just love J-bay. Such a relaxing vibe!"

Jeffreysbaai

Bay Cove Inn

"Love JBay!"

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Dit was my eerste besoek aan Jeffreys en ons is mal oor die plek. Die 60's Diner het die heerlikste melkskommels, terwyl jy ver gaan soek om 'n meer veelsydige menu en beter kos as by Nina's Real Food te kry. Heelwat om te doen en die kinders (tieners) mee besig te hou. 'n Naweek is net veels te kort. Volgende keer kom ons vir 'n hele week!"

Jeffreysbaai

Diaz Views

"Rustige veilige dorpie. Baie om te doen."

Jeffreysbaai

Abaco

"Vriendelike mense, genoegsame gesinsaktiwiteite, bekostigbare winkels en resturante."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Everything that you need is there."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is altyd 'n lekker vakansie plek om te besoek."

Jeffreysbaai

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Lieflike vakansiedorp."

Jeffreysbaai

28Kabeljauws

"Die algemene toestand van die paaie in die dorp sal dringend moet opgeknap word. Daar is heeltemal te veel slaggate vir die algemene veiligheid van voertuie se bande en wiele."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Surfers paradise. Beautiful beach."

Jeffreysbaai

Patches Place

"My gunsteling plek."

Jeffreysbaai

Paradise Self-Catering Units

"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."

Jeffreysbaai

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."

Jeffreysbaai

Remini

"Strate vol slaggate, geen vakansiedorp gevoel."

Jeffreysbaai

Chardonnay Holiday Apartment

"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."

Jeffreysbaai

Bella Vista 6

"Baie lief om Jeffreysbaai toe te gaan om sentimentele redes."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang