Verified Reviews

Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg

Rated 4.1 out of 5 based on 744 reviews.

Tres Jolie, Johannesburg

Country Park

"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."

Paulshof, Johannesburg

The Pepper Tree B&B

"Convenient situation for event locations."

Noordheuwel, Johannesburg

Arek's Place

"Winkels en fasiliteite in die omgewing."

Rhodesfield, Johannesburg

Premier Hotel O.R. Tambo

"Dit was vir ons net baie gerieflik. Naby die lughawe en hotel is in 'n rustige woonbuurt wat veilig voorgekom het."

Mondeor, Johannesburg

Sleep Haven

"A real place to visit."

Parkhurst, Johannesburg

Number 57

"Oulike restaurante en boetieks, maar straathandelaars op die sypaadjies en aggressiewe karwagte is 'n groot irritasie."

Fourways, Johannesburg

Serendipity Cottage

"Serendiity is 'n baie veilige plek binne maklik bereikbare afstand van Fourways en die konferensiegeriewe wat ons gebruik het."

Ruimsig, Johannesburg

Hole in One Boutique Hotel

"Ruimsig is beautiful as for the hole in one. Pathetic!"

Gallo Manor, Johannesburg

Tudor Lodge and Tours

"Very centrally located, safe and friendly people."

Weltevreden Park, Johannesburg

Wisteria Lodge

"Wonderlike area waar jy maklik weg vind na ander plekke."

Parkhurst, Johannesburg

Little Forest Guest House

"Min plekke om te eet waarby kinders kan speel. "

Fourways, Johannesburg

Serendipity Cottage

"Safe, secure and beautiful. "

Edenvale, Johannesburg

Brickhaven Accommodation

"Edenvale is 'n ou dorp in 'n moderne stad en verskaf blyplek vir reisigers en sakereisigers op besoek aan Johannesburg."

Brackenhurst, Johannesburg

13 on Prins Albert

"Die winkelsentrums is baie naby aan mekaar en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."

Lanseria, Johannesburg

Guinea Fowl Rooms - Hills and Dales Accommodation

"Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly."

Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1602

"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."

Sandton, Johannesburg

Tiree B&B

"Het heerlik geëet by die Throbbing Strawberry!"

Linden, Johannesburg

Wildlife Photographer Cottage

"Linden is a central suburb and easy to reach all areas comfortably."

Sandton, Johannesburg

Sandton Farmhouse

"Vir my persoonlik is enige stad groter as Kimberley te bedrywig."

Chancliff, Johannesburg

Fullness B&B

"Lekker privaat en pragtige omgewing."

Kyalami, Johannesburg

Cherry Lodge

"It is a very good place to visit."

Wilgeheuwel, Johannesburg

Milly's Touch Studios

"Dit is baie sentraal geleë naby groot winkelsentrums, hoofweë, ens. "

Wilgeheuwel, Johannesburg

Milly's Touch Studios

"Voel gemaklik en veilig in omgewing. "home away from home" gevoel. "

Page
Page 19 - Showing 541 to 570

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers