Verified Reviews

Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg

Rated 4.1 out of 5 based on 742 reviews.

Pomona, Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Nice neighbourhood, lovely shopping centre just down the road. "

Dalview, Johannesburg

Die Dekkers Self-Catering

"Netjiese plek, lekker winkels."

Sandton, Johannesburg

Hluhluwe - Apartments

"Professional, safe, number 1."

Bartlett, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartment 39

"Ek sou dit eerder 'n besigheidsbestemming noem, as toeristebestemming."

Cresta, Johannesburg

Valley Crest Apartments

"24 uur winkels beskikbaar wat 'n plus was omdat ons naweek baie besig was, maar dit het net nie veilig gevoel om na ure daar te stop nie. Gelukkig is daar baie vulstasies wat ook 24 uur oop is en ons kon alles kry wat ons benodig het. Woolworths Food was natuurlik ook naby en het altyd goeie gehalte kossoorte."

Northcliff, Johannesburg

Orangerie Guest House

"Northcliff is 'n pragtige plek om oor te bly en naby genoeg aan die beste restaurante, teater in Sandton asook Cresta winkelsentrum."

Fourways, Johannesburg

Serendipity Cottage

"Fourways is perfectly positioned for Sandton business."

Pomona, Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Rustige en veilige uitbreiding! "

Chancliff, Johannesburg

Fullness B&B

"Uitstekend! Beveel 100%!"

Little Falls, Johannesburg

Loeries Nest Guesthouse

"Veilig en sentraal geleë. "

Linden, Johannesburg

6 Olives on Third

"Linden is centrally located and is a great place to base yourself if you are spending time in and around Johannesburg."

Craighall Park, Johannesburg

Sandton Gateway

"Craighall is in close proximity to all major places be it Randburg, Sandton, Rosebank. "

Fourways, Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House

"Montecasino met sy goeie vertonings en uitstekende restaurante behoort op elkeen se bucket list te wees. "

Randburg, Johannesburg

Birch Tree

"Oulike dorp behalwe dat daar geen wegneemeetplekke oop was op 'n Sondagaand na ons klaar gemaak het en opgepak het by die dome nie, was verbaas dat al die groot handelsname vroeg gesluit het en toe was vir so 'n groot dorp, self die garage se winkel het niks oorgehad in warm etes om te bied nie."

Linden, Johannesburg

6 Olives on Third

"Linden is baie naby aan Parkhurst, ons het 'n paar plekke in Parkhurst se 4th Street besoek oor die naweek en was baie beïndruk met alles wat mens kon doen daar. Al die eetplekke was pragtig en dit was moeilik om een te kies waar ons wou eet."

Primrose, Johannesburg

Naisar Holiday Home and Apartment

"Daar is baie winkels en banke naby, dit was baie naby die atletiek stadium sowel as die kinders se hotel waar hulle tuis gegaan het. Sal enige een aanraai om daar te bly. Ons het baie veilig gevoel en die plek is toegerus met kameras ook. "

Linden, Johannesburg

Eaglesnest on 110 3rd Street

"Thank you for a good stay."

Sandton, Johannesburg

Tiree B&B

"Dis die hub en so baie om te sien! "

Linden, Johannesburg

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Baie plekkies om heen te loop."

Linden, Johannesburg

Eaglesnest on 110 3rd Street

"Linden is sentral geleë vir alle toeristebestemmings in en om Johannesburg."

Melville, Johannesburg

Agterplaas

"Om daar rond te loop was soos om in 'n ander wêreld in te gaan."

Edenvale, Johannesburg

Breena B&B Guest House

"Uitstekende ligging vir besigheid Lekker sentraal en naby die snelweg."

Randpark, Johannesburg

49-on-Cherry

"Just a very busy area but not bad."

Houghton Estate, Johannesburg

Foxwood House

"I would definitely return there when I travel to JHB."

Linden, Johannesburg

Panhandle Place Cottages

"Linden is a pretty and lush suburb with lots of big trees. It’s a nice place to stay if you are visiting family or on a business trip. But it is not a tourist destination."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers