Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 744 reviews.
"Our first time in Johannesburg and Fairlands was an ideal place to stay and find our way to places we wanted to go."
Krugersdorp North, Johannesburg
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."
"Johannesburg is geweldig groot. Reiservarings hang natuurlik baie af van geriewe, liggings, aktiwiteite en doel van die besoek. Steeds baie juwele om te ontdek."
"Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day."
"Located close to shopping amenities, but the area in Mondeor does not have much to offer as a travel destination."
"Dit is 'n goeie, veilige area. Dienste is 'n gemaklike afstand. Kan miskien meer doen vir vermaaklikheid vir kinders."
"Afgesien van 'n stadsmilieu is daar besienswaardighede. Persoonlik is die Randpark gholfklub en all die gepaardgaande fasiliteite 'n groot aantrekkingskrag en voordeel vir Randburg."
"Ken nie die woonbuurt nie. Het gedink dit is 'n netjiese buurt, ongelukkig is daar strate wat baie verwaarloos is."