Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 744 reviews.
"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."
"Stil area. My vrou het op haar eie mall toe geloop en geen probleme gekry of bedreig gevoel nie."
"Inkopies was heerlik, maar heeltemal te besig na my sin. Verkies die rustigheid."
"Very well situated - especially if you want to attend a convention or event at Nasrec or FNB stadium. "
"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "
"Twee baie oulike restaurante. Lemongrass en Victorias secret koffie winkel. Het darem opgemaak vir swak kamer."
"Alhoewel Randburg 'n bedrywige plek is, is die ligging goed en is daar iets van als en nog meer om jouself mee besig te hou. Monte Casino is natuurlik 'n groot aantrekkingskrag in daardie omgewing en absoluut die moeite werd om te besoek."