Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 742 resensies.
"Bryanston is 'n gevestigde woonbuurt in Johannesburg. Dis baie boomryk en die ligging sentraal vir reis na Johannesburg, Preroria en omliggende areas."
"Close to the airport and Carnival mall as well as the CBD of Johannesburg. "
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."
"Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo. "
"Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."