Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi plek en talle dinge om te doen in die omgewing."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Friendly and functional town. All amenities one needs and close to Kgalagadi N.P. and other attractions."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Die dorp is effe onnet, maar die winkelsentrum is silwerskoon."

Kuruman, Kalahari

Kuruman Leach Lodge

"Dit is 'n baie interessante dorp en omgewing en ons het dit reeds dikwels besoek, maar tans is dit vuil, onversorg en vol slaggate in die paaie. Die aanwysings is onduidelik en naamborde is gesteel of net nie daar nie. Dit voel onveilig om daar te ry."

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Baie mooi area, en goed geleë as jy die groter area soos Riemvasmaak en Augrabies wil verken."

Kalahari

Niekerk's View

"Quite a distance between towns."

Kalahari

28°South Self-catering Unit

"Augrabies Waterval is 'n moet vir elkeen wat wil rus na die Noord-Kaap. Die plase wat grens aan die Oranjerivier is uitstekend ontwikkel en word nie verniet Groen Kalahari genoem nie. Die groot aantal wingerde voorsien aan verskeie wynkelders, asook uitvoer van gedroogde vrugte."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Dit sal lekker wees om 'n restaurant daar te hê."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"It is like an oasis when traveling the N14 and close the the waterfall very convenient."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Het die uitstappie geniet en dit was heerlik om in daardie deel van die land te kuier."

Upington, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Groeiende sentrum langs Oranjerivier met baie vriendelike hartlike mense."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"'n Plek wat gesien moet word."

Upington, Kalahari

Alimento Guest House

"Skoon, slaggat vrye omgewing."

Kalahari

Kakamas Hotel

"Interessante plek om te besoek."

Kalahari

Khamkirri

"Mens moet eenmaal 'n jaar deur die Kalahari ry om op jou trollie te bly, deur 'n wingerd stap sodat jou eie tor op sy prop kan bly, by 'n plaasstal stop om al jou varkies op hok te hou, en die klits effe kwyt raak van net 'n sopie te veel Oranjerivier. "

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Dit het sy eie bekoring - net baie warm in die somer. Soveel om te sien as 'n mens gaan soek vir klein dingetjies. Groot en klein diere te kies en te keur. Regtig 'n besondere deel van ons land."

Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

"Vir seker 'n area om te besoek."

Upington, Kalahari

Alimento Guest House

"Dit 'n plek waar ek sal kan bly."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"We were passing through and we noticed nothing that we liked about Upington. So maybe we are not qualified to pass fair comment."

Upington, Kalahari

The Cape Lodge

"N14-roete deur die dorp swak aangedui."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Kalahari steel jou hart. Jy sal terug kom."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Omgewing baie mooi na die uitsonderlike reën wat hulle gekry het."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Dis vêr, maar die groenigheid wat die Oranjerivier bied maak die plek ’n baie aantreklike toeristebestemming."

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Die wynplase in die omgewing is definitief 'n ja!"

Kathu, Kalahari

RustHuis

"Mooiste Kameeldorings!"

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Ons sou graag die padstalle wou besoek wat ongelukkig Sondag gesluit was."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang