Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1928 resensies.
"Het na baie jare weer my geboortedorp besoek en alhoewel daar hier en daar verwaarlosing te sien was, is die algemene toestand goed en die sentrums mooi en gerieflik."
"Kokerboomwoud is verlate, jammerte kon nie toegang kry per voertuig nie, maar het maar deur doringdraad geklim en gestap. Asemrowend mooi."
"Keimoes se mense maak dit besonders. Augrabies en Kakamas met sy ruimtes is een van God se mooiste skeppings!"
"Augrabies Falls National Park is one of the smaller National Park. The landscapes are divers and breathtaking."
"Nie 'n toeriste aantreklikheid nie. Winkel om veilig inkopies te doen is baie moeilik om te vind."
"Baie interessant en uitdagend!! Stel net asb. aan besoekers bekend dat die Riemvasmaak pad nie met 'n VW Polo gery word nie! Amper stamper moes ons daar oorbly!"
"Ons het die Augrabies-waterval geniet. Ongelukkig het die personeel by die hek nie professioneel klante hanteer nie en het dit tot 'n lang vertraging gelei om die natuurreservaat te betree."