Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1928 reviews.

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Baie mooi op die Oranjerivier."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Die waterwiel kan beter opgepas word en nie tot niet laat gaan nie. Die bedellende jeug kan dalk ook beheer of besig gehou word."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Augrabies is baie interessant en is die besoek werd. Ons het al die looppaadjies geneem en kon 'n mooi uitsig oor die waterval kry. Die diens by die ontvangs by die Oord was puik. Ons het geen probleme gehad nie."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Die waterval, natuurlik, is die grootste trekpleister."

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Kuruman as dorp kan baie doen om hulle as toeristebestemming te bemark. Die Oog bv. wat 'n groot toeristeaantreklikheid is of was, is baie verwaarloos en het oor die afgelope paar jaar baie agteruitgegaan. Die dorp behoort ook aandag te skenk aan straatnaamborde, wat omrent nêrens te siene was. Hier moes ons ons instink gebruik het om ons pad te vind."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Diens by inligtingstoonbank vir betaling van toegang is uiters stadig."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie."

Kanoneiland, Kalahari

Oranjerus River Resort

"'n Klein juweel op die Oranjerivier."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi plekke te sien."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Something to bear in mind is that the dinner service has limited hours on a Sunday. We were well in time and love our meal but for those who arrive later you may miss out on the delicious Sunday evening meal. "

Kenhardt, Kalahari

Kenhardt Hotel

"Grootste kokeboom-woud wat ek nog gesien het."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Besoek gerus die Oranje Rivier Kelders."

Keidebees, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Pragtige dorpie, maar te klein en warm vir kuier."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Baie interessante omgewing. Sal graag weer wil besoek."

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"‘n Goeie stop ná of van Kgalagadi. "

Kalahari

Zoutpanputs Game Farm

"Een van ons gunsteling streke."

Augrabies, Kalahari

Klein Renosterkop

"Beeldskone natuur."

Augrabies, Kalahari

Klein Renosterkop

"'n Moet stop om te sien."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Kakamas is 'n wonderlike dorpie vol karakter. Dit is ook gerieflik naby die Augrabieswaterval geleë."

Upington, Kalahari

Moonriver Guest House

"Skoon, netjies, Afrikaans, vriendelik en sentraal om heelwat toeristebestemmings te kan besoek."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Alle verwagtinge oortref!"

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari is 'n ongelooflike ervaring! Pragtig en skoon, en die mense is ongelooflik vriendelik."

Page
Page 50 - Showing 1471 to 1500
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers