Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Gerieflike oornagverblyf, interessante besienswaardighede soos bv. die historiese NG Kerk regoor Karoo Koppie Gastehuis."

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Spesiale en interessante dorp."

Beaufort West, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Soos alle plattelandse stede is daar 'n tragiese agteruitgaan van 'n eens vooruitstrewende gemeenskap. Die paaie in die dorp laat veel te wense oor. Enige nalatenskap wat daar oor was is geskend. My hart is gebreek."

Carnarvon, Karoo

Zeekoegat Country House

"Dorp het baie agteruitgegaan teen wat ons dit van te vore gesien het."

Beaufort West, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Ons het ontbyt by 4 Sheep Restaurant die oggend geëet en was beïndruk met die flinke diens alhoewel dit beurtkrag was."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Dit is iets om te moet sien. Baie mooi."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Lieflike dorp met baie dinge om te doen."

Fraserburg, Karoo

Eselfontein Gasteplaas

"Gaan besoek gerus die Dinosaurus-voetspoery op Gansfontein."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Will definitely stop here again."

Laingsburg, Karoo

Swallows Nest

"Te naby aan die Kaap en te ver van Gauteng."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Sentraal geleë, definitief 'n beter bestemming as De Aar."

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Rustig en ontspannend."

Graaff-Reinet, Karoo

The Gem Accommodation on Wes

"Pragtige ou dorp met interessante plekke om te sien."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Richmond has lots to see and some of the most beautiful old bluegums I've ever seen."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Great to see the stars in this area."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Pragtige plekkie. 'n Moet-sien!"

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Pragtige, rustige dorp met pragtige ou geboue."

Philippolis, Karoo

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"At first glance, many South African small towns may seem run-down and with little to offer. But on closer inspection, you uncover many gems that make a longer stay worthwhile. Philippolis certainly has its charm and we would highly recommend it as an alternative to more popular destinations for travellers who want to break up a longer trip."

Prince Albert, Karoo

The Karoo Prinia

"Wat 'n mooi, goed gerestoureerde dorp met verskeie aantreklikhede en uitstappies. Goed versorg en met 'n wêreldklasmuseum."

Karoo

MuggefonteinKaroo

"Lieflik stil en beeldskoon, veilig oor die algemeen en vriendelike mense."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"'n Pragtige, boomryke dorpie met baie vriendelike mense."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Mooi ou dorpie, hou dit so."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Encourage other tourists to visit."

Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Dit is vir my ’n persoonlike keuse, want as ’n reël reis ons met ’n karavaan vir ontspanning. ’n Mens moet die Karoo op sy eie waardeer en nie vergelyk met die res van SA nie."

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Waarskynlik nie vir vakansie nie, maar skitterend vir 'n halfwegstasie! "

De Aar, Karoo

Daybreak

"De Aar is 'n skoon dorpie, maar het nie baie opsies vir etes nie."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige omgewing met heelwat om te doen en te sien. Beslis die moeite werd om Prins Albert te besoek!"

Karoo

Gariep N1 Chalets

"As jy rus en vrede vir jou siel soek gaan Karoo toe."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"In my kinderdae baie daar gekom en was aangenaam verras met die vooruitgang. Wat 'n pragtige plek."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers