Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Vosburg, Karoo

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Alles was ongelukkig reeds toe met ons aankoms, maar ons kon deur die dorp stap. Baie skoon."

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"Die Gariepdam is na al die heerlike reëns besig om oor te loop en is dit die moeite werd om te aanskou."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Daar is besienswaardighede, maar dit moet bemark word. Inligtingstukke behoort in die kamers van gastehuise beskikbaar te wees."

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Dorpie is mooi skoon. Strate kort so bietjie instandhouding, maar dit is die ideale halfweghuis vir reisigers."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Valley of Desolation is a must. "

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Unless the municipality shape up, we will not stay there again."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Scholen

"Die dorp se stemming bring rustigheid en nostalgie mee. Heerlike rusplek op die lang pad tussen die noorde en die suide."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Die dam het oorgeloop en dit was 'n ongelooflike gesig om te sien. "

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Baie min goed om te doen daar. Basies net eetplekkies."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Baie agteruit gegaan oor die jare."

Venterstad, Karoo

Driekwartblou Gastehuis

"Pragtige omgewing - rustigheid en ruimte!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Two Owls Guest Cottage

"'n Besoek die moeite werd. "

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Halfweghuis na George! Rustige dorpie met interessante geskiedenis."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Colesberg bied heerlike restaurante, vriendelike diens en kos eie aan die streek."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Shell Garage maak die lekkerste kos. "

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Ek was totaal verras. Pragtige dorpie. Gaan beslis weer."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Nie veel wat in Middelburg gebeur nie en ook nie veel aandete- en ontbyt-opsies in dorp nie. "

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Dorp is vuil en self nie baie veilig nie. "

Loxton, Karoo

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Beautiful little town that has has more to offer than meets the eye."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Ideale oorslaapplekkie op pad Kaap toe."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Alles kan in 'n dag gesien en besoek word. Nie 'n plek waar mens langer as een dag sal wil oorbly nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Ons was stomgeslaan oor die besonderse mooi skole! Dis 'n mooi, skoon dorp."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige Karoodorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Charming, quaint historic town. Lots to see and do. Would love to come back for a longer stay."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Baie sentraal vir reisigers!"

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Dit is regtig 'n ou plattelandse dorpie met baie ou kerke en geboue met huise."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"More of an overnight stop than a travel destination."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"It's more of a stopover destination, not a travel destination. Not much to see and do besides the dam."

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"A small town of friendly folk, quaint houses and shops. The Yesterday Today and Tomorrow restaurant was great value and delicious burgers!"

Blad
Blad 136 - Wys 4051 tot 4080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang