Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige toerismedorpie. Gaan ry die Swartberg-pas en Meiringspoort."

Karoo

Aangrensende Binneland

"Nie vir almal nie. Die Karoo is ideaal vir 'n rustige road trip en om klein dorpies en plekke te leer ken en op plase, wildplase en reservate te kuier en oornag en die natuur te bewonder."

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Oulike ou dorpie maar word ook nou baie kommersieël."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Dit is die mooiste dorpie. Een wat ons verseker weer sal besoek."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die mense se vriendelikheid en behulpsaamheid maak die Karoo nog 'n lekkerder en beter bestemming."

Gariepdam, Karoo

Puzzles Guest House

"Goeie stop tussen JHB en Kaapstad."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Baie klein dorpie."

Matjiesrivier, Karoo

Swartberg Backpackers

"Baie toeriste-attraksies en pragtige natuurskoon."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Pragtige en gesellige halfpadstop vir die langpad."

Karoo

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

"Die Karoo het sy eie persoonlike bekoring van mooi rustig ek verlang skoon terug na ons lekker kuier."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Love this sleepy old town, especially the farm stays!"

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Lovely stopover when travelling."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Die Karoo is uniek en pragtig."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Lovely environment."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Die Karoo het 'n unieke sjarme."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Een dag is beslis te kort."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Twee dae was te min. Alle OTM's was op die einde van die maand leeg."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Beautiful, historical Karoo town. Clean and well-kept. Amazing historical buildings, especially the Church. Views of the Valley of Desolation in the Camdeboo National Park are spectacular. Graaf-Reinet is really a worthwhile destination."

Prins Albert, Karoo

De Bergkant

"Quaint town, wonderful food options available."

Graaff-Reinet, Karoo

Cactus

"Lieflike plek."

Richmond, Karoo

Rondawel Guest Farm

"Terwyl daar 'n groot tekort was aan oulike eet- of drinkplekkies in die dorp, is dit verstaanbaar as gevolg van die min voete. Die mense self was ongelooflik gesellig, met 'n baie oulike boekwinkeltjie en 'n antiekwinkeltjie wat skrik vir niks."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Wonderlike Padstal met lekker koffie en geelvet-biltong."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Perfect one-night stopover."

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Prins Albert is a beautiful little town in the Karoo with the most beautiful Swartberg Mountain Pass, a must-visit, and drive if in the area. "The Karoo Bierstro" is also a must-visit to have the best burgers, milkshakes, and beer! We love the magic of the Karoo."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Dit was 'n verrassing dat die sluise oop was en die dam was mooi skoon."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie naby aan Meiringspoort en die Swartberg pas en Prince Albert. Mooi dorpie. Baie rustig."

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"Need lots of tiem to explore this vast area!"

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Fine for a stopover."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Too many trucks."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Netjies en skoon."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang