Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.
"Ons geniet dit om by die kleindorpies oor te bly wat vergete geraak het. Baie lekker biltong en lamtjops by die deli gekoop."
"Kortlikse opsomming: Die wye ruimtes, asemrowende natuurskoon en gasvryheid is kos vir jou siel."
"Shame that several of the establishments were up for sale, but had a great lunch at the Bookclub. Also had a guided tour of the NG Kerk from the lady from the Boarding House next door - it was great!"
"Dink my 3 sterre vir Coleberg as toeristebestemming is maar laag weens die hartseer feit dat die dorpie baie verwaarloos is, maar so ook is menigte ander kleiner dorpies in ons land. "