Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Ou dorp met groot huise. Geëet by Innie Kraal, beste hamburger ooit geëet. "

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Baie mooi dorp met vriendelike mense."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Dit is 'n interessante dorpie, maar daar is nie veel beskikbaar in die plaaslike winkels nie. Ek sou aanbeveel dat as mens daar gaan bly vir 'n paar dae dat mens meeste van wat jy nodig sal hê saamvat."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Omgewing positiewe beïndruk."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is baie mooi en rustig."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Ek is verlief op De Rust!"

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Interessante en pragtige omgewing!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"We did not feel to pay R70 per person to see Owl House but thoroughly enjoyed the local Brewery with its great atmosphere and beer."

Loxton, Karoo

Pear Tree

"Mooi Karoo op sy beste."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Klein dorpie met oulike restaurante en heerlike kos."

Matjiesrivier, Karoo

Swartberg Backpackers

"Die Swartberge is asemrowend mooi!"

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Dit was lekker om die dam weer so vol te sien."

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"Karoo is koning!"

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Pragtige groot ou huise en 'n pragtige groot kerk."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Omgewing is mooi."

Karoo

Lushof Lodge

"Een van gunsteling plekke in die hele wêreld."

Prins Albert, Karoo

Lavenders

"Pragtig, veilig en silwerskoon."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Baie interessante geskiedenis!"

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"The Karoo is the great outdoors at its best and all the people we have met there have been simply lovely!"

Graaff-Reinet, Karoo

@ Karoo Guesthouse

"Daar is nog so baie plekke om te besoek, wat ek beslis sal doen wanneer ek weer daar aandoen."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie oulike dorpie met al sy ou geboue."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Wat 'n verassing om na die kronkelpad deur die Berge of met die langpad uit die Kaap te ry en so 'n beeldskone dorpie te kon aantref. Was verbaas oor al die lieflike verskeidenheid eetplekkies en die vriendelike gemeenskap van die inwoners."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Halfpad vanaf Mpumalanga na Tuinroete."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Oulike dorp met als wat nodig is."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"The town appears to be deteriorating."

Fraserburg, Karoo

Karoohuis Guesthouse

"Dis 'n ideale plek om te ontsnap van die stadsgewoel en net weer asem te skep en die ruimtes in te drink. Aangesien ons familiegeskiedenis hier ontstaan het, was dit 'n groot voorreg om weer hier te kon besoek aflê. Dis egter té ver vir net 'n naweek - ons sal moet langer tyd hier verwyl. Sal so graag wil help dat hierdie dorp bly voortbestaan."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Pragtig dorp met baie om te bied. Stop gerus ’n bietjie daar."

Graaff-Reinet, Karoo

No. 6 Guest House

"Ek sou graag as 'n toeris wil terugkeer en al die besienswaardighede en winkels kom besoek. Die dorp is baie mooi."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"'n Heerlike deurreis-dorpie. "

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Philippolis is proper. 'n Klein dorpie met 'n groot hart."

Blad
Blad 175 - Wys 5221 tot 5250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang