Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Dit lyk na 'n baie oulike dorp. Ongelukkig was meeste besienswaardighede toe. Ons het wel baie lekker geëet by Die Vetmuis Restaurant. Die diens was ook baie goed."
"Ons was Murraysburg toe omdat my man se pa daar groot geword het en daar baie herinneringe was. Sou nie anders gedink het dis goed vir 'n toeristebestemming nie."
"Ongeveer 10km buite Philippolis in 'n craft beer plek, Waterkloof Brewery. Heerlik gekuier met lekker "craft" bier en gin. Beslis die moeite werd om hier te stop."
"Dit is 'n interessante dorpie, maar daar is nie veel beskikbaar in die plaaslike winkels nie. Ek sou aanbeveel dat as mens daar gaan bly vir 'n paar dae dat mens meeste van wat jy nodig sal hê saamvat."
"We did not feel to pay R70 per person to see Owl House but thoroughly enjoyed the local Brewery with its great atmosphere and beer."
"The Karoo is the great outdoors at its best and all the people we have met there have been simply lovely!"
"Daar is nog so baie plekke om te besoek, wat ek beslis sal doen wanneer ek weer daar aandoen."