Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"'n Moet-sien vir almal."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Aloma House

"Die dorp is skoon en netjies."

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"Ongelooflike dorp wat betref argitektuur, atmosfeer en geskiedenis."

Graaff-Reinet, Karoo

Victorian Square Guesthouse

"Soveel om te doen en te verken. Die Vallei van Verlatenheid was pragtig. Pragtige geskiedenis."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Britstown begin soos meeste plattelandse dorpe agteruit gaan. Geboue is besig om vervalle te raak en daar is maar min wat die aandag trek. Tog is die mense vriendelik, en die dorpie betreklik skoon."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige, histories dorpie. Jammer daar is so baie verwaarloosde huise."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Aangenaam, vriendelik, rustig, vars lug en stilte."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Ons wou die natuurreservate besoek, maar almal was toe gewees vir een of ander rede. Al wat ons kon sien was die damwal en dorpie. Daar is nie veel anders om te doen nie, die oord en bote was ook toe gewees."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dis nie veel van 'n toeristebestemming nie, maar meer 'n oornag en deurgang vir reisigers."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Beslis werd om te besoek."

Prins Albert, Karoo

Bougain Villa

"Pragtige, rustige dorpie met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Na Covid -andemie het van die gunstelingeetplekke ongelukkig deure gesluit maar Graaff-Reinet bly steeds 'n pragtige toeristebestemming! Ons het heerlike aandete geniet by Mullers House."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Die dorp het baie agteruit gegaan. Ons het 30 jaar terug daar gebly, maar dis maar die geval met al die plattelandse plekkies."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Heerlike vroegoggend stap met vriendelike Karoo-mense en die varsgebakte brood het ons die oggend bederf."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Rustige dorpie langs die N1. Lekker eetplekke in Kerkstraat."

Prins Albert, Karoo

81 on Church

"Pragplek, voorwaar 'n juweel in die Karoo!"

Laingsburg, Karoo

Laings Lodge

"The museum curator was very helpful and friendly."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Rietpoort is 18 km uit die dorpie, Britstown bied nie veel nie, maar is halfpad tussen JHB en Langebaan op die N12."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Tyd het hier stil gaan staan. Pragtige, mooi skoon dorpie. Sal altyd 'n plan maak om daar te gaan kuier as ek die geleentheid kry."

Willowmore, Karoo

Bhejane Game Reserve

"Pragtige dorpie met oulike winkeltjies om by in te loer."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Pragtige omgewing."

Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Ongelukkig baie droog op die oomblik in Fraserburg/Williston-area. Blomme by Nieuwoudtville was iets besonders!"

Karoo

En Route

"Unieke klimaat, plantegroei en atmosfeer. Oop en vry."

Karoo

Die Stal

"'n Stukkie van my hart woon in die Karoo. Altyd goed om daar 'n draai te maak."

Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Gawe mense, klein plattelandse juweeltjies en ’n ruwe, anderste soort mooi natuur."

Karoo

Freek's Cottage Farm Stay

"Bly die mooiste deel van Suid-Afrika."

Karoo

Aandblom Guesthouse

"Die Karoo is een van daardie onontginde plekke, wat as jy daar deurry, weet jy dat jy al baie meer hier moes kom kuier het."

Karoo

Primrose Cottage

"Waar 'n mens kan mens-word."

Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Het heelwat reën gekry met eie omgewing se bekoring."

Blad
Blad 217 - Wys 6481 tot 6510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang