Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Dorp is netjies en skoon. Nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie, maar het veilig gevoel terwyl ons rondgestap het en 'n paar winkels besoek het. Vriendelike mense."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Well preserved heritage village. "

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Uitsonderlike dorp met al die plekke wat toeriste kan besoek."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Netjies en skoon, baie dankie vir als."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"The town was so friendly and informative they welcomed us with smiles."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Paaie uit hoofstraat baie sleg."

Volmoed, Karoo

Blye Uitsig

"Lekker naby aan Oudtshoorn en besienswaardighede, naby genoeg om na Mosselbaai of George te gaan."

Willowmore, Karoo

Bhejane Game Reserve

"Kombineer met Baviaanskloof vir 'n sinvolle uitstappie."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Die kerk is ongelooflik mooi."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Williston en die omliggende omgewing is absoluut pragtig!"

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Mooi halfpad merk Kaap toe, ou dorp met 'n baie mooi kerk en lekker eetplekke."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Vir ons ideale oornag bestemming Kaap toe."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"As another traveler said: Nieu-Bethesda is like stepping back in time. There are so many places I didn't visit. I am definitely going back!"

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Hulle munisipaliteit en inwoners verdien n pluimpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Dorp gee indruk van baie verwaarlosing en dit is vuil."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Boeke dorp par excellance!"

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Pragtige en veilige dorp!"

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Reisigers word aangemoedig om die klein dorpe te besoek. Dit sal die dorpe finansieel ondersteun en boonop sal die dorpe verken kan word teen baie billike pryse."

Victoria West, Karoo

Rest-A-While

"Tipiese Karoo-dorp met werkloosheid, kinders wat bedel vir geld. Maar bly mooi dorp met lekker vibe."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Friendly residents, and a very neat well maintained town."

Volmoed, Karoo

Blye Uitsig

"Wonderlik plekkie in die Karoo!"

Karoo

Rooiberg Gasteplaas

"It has charm like no other place, filled with peace and beauty."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Gerieflike halfpad stop Oos-Kaap toe."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg is 'n oorslaapdorpie in die Karoo. Nie vir my 'n plek waar ek dae sal vertoef nie. Restaurante vra maar Johannesburg-pryse, maar ek dink ook die feit dat die jaar onderstebo is, probeer almal maar om verlore geld te herwin."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"I didn't really have too much time to look around during this visit. Graaff-Reinet is beautiful as I remembered it from my travels. I was certainly given many tourist options at Rietjiesbos, more than I expected. Would love to spend some time visiting again."

Graaff-Reinet, Karoo

12 Parsonage - De Kothuize

"Ons was geweldig beindruk met hoe skoon die strate was en hoe mooi al die ou geboue is. Graaff-Reinet se mense was baie vriendelik, van die skoonmakers by De Kothuize tot die ontvangsdames by Camdeboo Nasionale Park. Die besoek aan die Vallei van Verlatenheid was wonderlik met die mooiste formasies en uitsigte. Ons was spyt dat ons net een nag oorgebly het aangesien daar nog so baie te sien is."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"See the stars again, enjoy down-to-earth hospitality and friendliness, and really wind down a bit in this cosy valley tucked in between rugged hills."

Graaff-Reinet, Karoo

@ Karoo Guesthouse

"There is a beautiful church that is worth seeing."

Page
Page 215 - Showing 6421 to 6450
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers