Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Sal enige tyd eerder hierdie pad ry Wes-Kaap toe omdat die dorpies so interessant is."
"Ek het in die Karoo groot geword en dit bly my hartsplek al is ek reeds 74 jaar oud."
"Die dorpie is baie stil (veral oor 'n naweek), maar ek het al goeie dinge gehoor oor die Apollo Teater, alhoewel ek dit nie self besoek het nie. Met klein dorpies, doen altyd vroegtydig navorsing en maak besprekings om verseker te wees daarvan dat hulle voorberei is om jou te ontvang."
"Pragtige skoon en geskiedkundige dorp. Was heerlik om daar oor te slaap. Reservaat was 'n belewenis om te besoek. Kerk is pragtig."
"Baie waardevol vir toerismebedryf en kan gerus meer adverteer as vakansiebestemming of as oorslaapbestemming op vakansiereise."