Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Net baie warm daar."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"This was our first visit to Graaff-Reinet but will definitely visit again. Make a point to visit the beautiful Groote Kerk in the town and also the Valley of Desolation in the Camdeboo National Park. Sadly Graaff-Reinet is in the midst of a huge drought, but they still welcome visitors."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Almal is baie vriendelik, groet en vra waar kom die "uitlander" vandaan en waar gaan jy heen. Die stil omgewing bring rus vir die siel en moeë lyf. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Dis 'n baie aangename plek en 4sheep restaurant het baie lekker kos."

Beaufort-Wes, Karoo

Steynskraal Gasteplaas

"Dis 'n rustige plekkie."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"'n Deurry-dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"It is well situated for a leisurely day's travel from Cape Town or from points north."

Hanover, Karoo

New Holme Nature Lodge

"Ek het net een keer in 'n gastehuis oorgeslaap wat 'n hoë standaard gehad het. Hanover skep , as 'n dorp, die indruk van 'n redelik armsalige plek met baie armoede. Maar sy ligging tussen die Kaap en Gauteng het sy voordeel wat benut kan word."

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Colesberg is die ideale dorp om oor te slaap vir reisigers wat vanaf Gauteng na die Wes-Kaap op pad is. Mooi ou geboue en genoegsame restaurantjies en koffiewinkels vir besoekers wat nie selfsorggeriewe het nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"Al wat ons wens is dat julle dam net weer water kan hê! "

Beaufort-Wes, Karoo

Donkin House

"Chris Barnard's birthplace, a museum, plenty of garages/restaurants/shops etc. A good place to stop for an overnight break on the N1 to the Cape."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Pragtige dorp, relatief skoon en rustig."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Heerlik gekuier in die juweel van die Karoo. Het sommer langer gebly as beplan. Restaurante tops (moenie Polka se skaapnek mis nie!). Dorp pragtig versorg. "

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Ry al baie jare daar deur. Mooi skoon plek."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Whenever we stop in Colesberg, we always go to Plattelander for the best lamb chops ever."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Pragtige ou dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Make an effort to have supper at Pioneers Restaurant in Parsonage Street (opposite De Kothuize). Absolutely worth it!"

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Daar kan sekerlik baie meer gedoen word t.o.v. toeristebestemming. Die oord en dam is fantasties, so ook die Donkerpoort 4x4-roete."

Jansenville, Karoo

Lorraine's Guest House

"Hopeloos te min vermaak en geen fast food outlets nie."

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Jy moet beslis hier stop op pad Kaap toe, bied baie vir die reisiger."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Pragtige dorp. Lief vir die Karoo! "

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Ons het baie lekker gebly in Carnarvon en verskriklik lekker geëet by Lord's Kitchen."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Ek wens ek kon terugkom vir hulle Apollo Fees en sommer net ook om rustig te word. Op die oomblik grawe die munisipaliteit al die strate vol - ek dink hulle vervang waterpype - ek hoop dat dit binnekort voltooi sal wees en alles weer netjies sal wees. Die Padstal in die Hoofstraat N14 is die moeite werd - skaapvleispasteitjies en groot porsies tuisgemaakte aartappelskyfies. Ek hoop ons kan weer Victoria-Wes toe gaan en nie net verby jaag nie."

Blad
Blad 239 - Wys 7141 tot 7170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang