Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Pragtige klein dorpie met baie om te sien vir 'n naweek. Ongelukkig val die plaaslike inwoners mens heeltyd lastig vir geld, kos ens. Daar is oor 'n naweek vier keer by ons gebedel, waarvan drie keer by die kothuis was."
"Was 'n lieflike ervaring. Het daar verjaar en behalwe fossiele kyk, het ek omtrent alles gedoen wat my batterye laai. Lekker kos en spa by Drostdy, kunsmusiek, antieke winkels, kerkdiens in die kerk en volmaan by Die Vallei van Verlatenheid."
"Daar was nie veel tyd om besienswaardighede te besoek nie, maar die Karoo gasvryheid loop oor in Britstown. Almal met wie ons gepraat het en geselsies aangeknoop het, was vriendelik en behulpsaam. Mooi Karoo-dorpie!"
"Die Restaurant Die Plattelander, die diens en die Hoender Cordon Bleu is uitsonderlik."
"Dis die perfekte plek vir oorslaap op pad Kaap toe. Gelukkig is daar nou 'n KFC vir al die Gautengers. Ek is mal oor die kerke in die dorp. Ons besoek hul elke keer as ons daar is. "
"If you do stay over, it's worth having dinner at the Waschbank Resort - delicious and well priced traditional Karoo food."
"Sal graag volgende keer meer tyd in Beaufort-Wes wil spandeer. Ek hou van dit wat ek gesien het. "
"The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."
"Ons geniet altyd vir Prins Albert! Die Showroom is uitstekend, dit is ook een van die oorwegende redes om Prins Albert te besoek. Dit is ook deel van my geskiedenis. "
"Gelukwensing aan die bestuur van die dorp en sy mense vir die insette om hierdie plattelandse dorpie so versorg te hou. "
"What a lovely place to stay for a couple of days. Camdeboo Park was amazing. The beautiful mountains are great for sightseeing and hiking. Graaff-Reinet is a lovely place with nice restaurants and coffee shops."