Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"Did not explore Britstown but if one take time to look around, many points of interest could be discovered. "
"Have been there several times and every time something new. A dinner at the Swartberg Hotel is a must!"
"Dit bly maar 'n baie interessante plekkie met die ou geboue en alles wat daarmee saamgaan."
"'n Mooi klein dorpie vol geskiedenis en karakter. Absoluut die moeite werd om hier 'n draai te maak!"
"Beaufort-Wes het alles wat jy sal benodig vir jou verblyf en 4Sheep restaurant gee altyd goeie diens."
"We made a turn at the dam itself. Would love to see it when it is totally full and overflowing. Must be a great sight."
"Skoonste dorp wat ons nog ooit gesien het. Pragtig. En Ka-Roux restaurant kan ek hoog aanbeveel."
"Nie iets om regtig te sien nie, behalwe die museum en dan die SK. Nie tyd gehad om dit te gaan besoek nie. Dorp baie skoon afgesien van die grond strate. Koop maar vroegtydig brood oor 'n naweek in 'n ander dorp indien jy laat in Carnavon kom. Darem 'n kiosk oop gekry en 'n knoffelbrood wat in die vrieskas was gekoop. Baie lekker."
"Indien jy op ‘n Sontag en laatmiddag opdaag, maak maar voorsiening vir etes. Daar is net een restaurant wat moontlik sal oop week indien jy voor 19.00 opdaag, anders mag jy dalk ‘n probleem hê."
"Hoop ons kan volgende keer iets te siene kry by 'The Showroom'. Só 'n baie oulike aanwins vir Prince Albert. "
"Ons oornag net daar en besoek nie die besienswaardighede nie. Met meer tyd tot 'n mens se beskikking, glo ek dat dit 'n interessante bestemming kan wees met 'n interessante blik op die land se geskiedenis."
"Pragtige dorpie, met 'n weerhaan op kerktoring! Vriendelike mense! Lekker geëet by Manna restaurant, skoon en baie netjies."
"Die Plattelander is 'n uitstekende restaurant. Het die ete daar geweldig geniet."