Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"'n Besoek aan die Karoo Nasionale Park is die moeite werd."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Die dorp word sleg onderhou. Strate en parke is vuil."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Die Oujaar trekker-en-sleepwa het so prettig gelyk. Lekker atmosfeer in die dorp. Gevoel van veiligheid."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Ongelooflike mooi plek wat hopelik net so sal bly! Ons sal weer en weer daarheen gaan. Daar is nog so baie wat ons daar wil doen."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg, 'n gerieflike stop tussen Pretoria en Kaapstad."

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Besonderse ou geboue en mooi skoon. Beslis 'n moet stop."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Die karoo dorpie is baie eenvoudig en tog pragtig."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Ideale oornag vir die pad tussen Gauteng en die Kaap."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Lekker plekkie, maar Beaufort-Wes is opsigself nie baie skoon nie, maar andersins was daar nie enige probleme nie."

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Goed geleë tussen die Kaap en Johannesburg vir 'n oornagstop."

Prince Albert, Karoo

Nieuwerust

"Beautiful town, friendly people and breathtaking views."

Three Sisters, Karoo

Skietkuil Holiday Farm

"Baie lekker halfpadstop op pad Kaap toe."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Pragtige Karoo-dorpie wat ons nou al spesiaal raak ry oppad af Kaap toe. Die rustigheid van die omgewing en dan nog die pragtige natuurskoon is ook so lekker. Definitief die moeite werd om te kom."

Prieska, Karoo

RRG - River Rapids Grace Units

"Moet eenkeer in jou lewe daar gaan draai."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Lyk of hoofpad onlangs oorgeteer is."

Beaufort West, Karoo

Dreams

"Probeer gerus die 4 Sheep restaurant en deli. Bespreek ook eerder in 'n ander straat as die hoofstraat, soos bv. Voortrekkerweg indien jul nie hou van baie geraas nie. Voortrekkerweg het lieflike oornagplekkies."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Interessante dorp."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Ons het nie regtig Britstown verken nie, het net oornag en die volgende oggend weer vertrek."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Ook 'n baie mooi en pragtige klein dorpie in die Karoo."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Dis 'n baie mooi en rustige ou dorpie, perfekte plek om oor te slaap, in die Karoo!"

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Beaufort-Wes is maar in die middel van niks en nêrens."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n móét besoek dorpie, waar alles skoon en netjies is. Die vriendelikste, gasvry mense. Oulike restaurant en koffiewinkels. Pragtige natuurskoon."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Dorpie is oulik, maar vuil. Gemors oral in die strate, hartseer dat so oulike dorpie vervuil word."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Die dorp het grotendeels verval. The White House behou egter die finesse waarvoor die dorp beroemd geword het. Maar daaromheen sal die gemeenskap moet begin opruim en op datum kom."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariep dam is ‘n baie mooi plek wat nog glad nie benut is nie. "

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"We always stay in Prince albert but this year its so lacking in quaint shops, friendly people etc - only vibe good food and friendly people was at the hotel - Feels like Prince Albert has passed its peak as a stopover."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Colesberg is 'n mooi dorp, jammer dat al die restaurante (behalwe die Wimpy) en kruidenierwinkels op Kersdag toe is. Toerisme is 'n 365-dag besigheid."

Page
Page 267 - Showing 7981 to 8010
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers