Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Pragtige dorpie en soos ervaar met die ander Karoo dorpe, skoon en netjies."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Aangename dorp om te oornag."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Wanneer ons in Colesberg oorbly sal ons beslis op ons spore teruggaan."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Goeie halfpad stop."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Baie interessante plek. Beslis die moeite werd om te besoek!"

Graaff-Reinet, Karoo

Uitkomst Guest Farm

"Die omgewing was pragtig."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Lekker Karoo-dorpie om in oor te bly. Die mense daar is baie vriendelik."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Verrassende mooi dorpie. Pragtige ou huise, meeste goed opgepas, in die wydse Karoo-landskap. Vriendelike mense. "

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Die mooiste dorpie met die vriendelikste mense! "

Graaff-Reinet, Karoo

Allendale Farm Guest Cottage

"Graaff-Reinet is a magic old town that is definitely part of South African's history and definitely worth visiting."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Rustige dorpie met pragtige omgewing."

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Prince Albert has scenic surroundings and splendid architecture. The highlight was a drive up the Swartberg Pass."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Beautiful little town! I could easily live there!"

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is beautiful and a must stop on any road trip. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Ouwêreldse bekoring met vriendelike en behulpsame inwoners. Die plaaslike inwoners probeer jou nie uitbuit omdat jy 'n vakansieganger is nie. Dis nog veilig om in die strate te stap."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig."

Prins Albert, Karoo

Lavenders

"Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"'n Interessante dorpie met gawe inwoners."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Dis vir my 'n mooi, skoon dorp. "

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Goeie oorslaapplek met baie verblyf om uit te kies."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Oulike, pikante dorpie. Dis een van daai plekkies wat almal ten minste een keer in hul lewens behoort te besoek."

Beaufort-Wes, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Baie skoon en netjiese dorp."

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Pragtige dam en goed om te sien. "

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Convenient stopover accommodation."

Prins Albert, Karoo

The Lemon Tree

"Wat 'n besondere plek!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Nieu-Bethesda is 'n klein juweel en absoluut die moeite werd om te besoek. "

Blad
Blad 279 - Wys 8341 tot 8370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang