Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Kan nie kommentaar lewer nie omdat ek eers laat in die aand in Colesberg aangekom het en vroeg Sondagoggend weer vertrek."
"Baie mooi gedurende hierdie tyd van die jaar met al die blomme, maar ek dink nie dat dit vir iemand is wat nie belangstel in die natuur nie. Die grondpaaie is net plek-plek sleg, maar verder in 'n baie goeie toestand."
" Ligging is sentraal tussen Loxton en Richmond, asook Klerksdorp en Beaufort-Wes,"
"Dis nie spesiaal nie, jy kom vir die rustigheid van die Karoo."
"Oulike Karoo-dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer waar 'n mens lekker kan ontspan."