Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Pragtige, stil dorpie met 'n ongelooflike geskenkwinkel."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Really just travelling through so no time to explore, but very beautiful area."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Lots of history to learn if you have the time to wander around."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Baie vriendelike mense en voldoende verblyf en uiteetgeriewe."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Ons het net oornag. Sou graag wil oorbly vir 'n paar dae."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Excellent place to overnight."

Prins Albert, Karoo

The Olive Thrush Cottage

"Clean and quaint town. Flower and bird life is spectacular in spring. Weather was perfect. Viewing the town during sunset from the lookout point is definitely worth the walk. Take with your mountain bike and and hiking shoes!"

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige Karoo-dorpie met gasvryheid. "

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Dorp is skoon, maar moet dalk beter bemark word."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Nogal verras met die dorpie en wat daar alles te sien is."

Richmond, Karoo

Rondawel Guest Farm

"Die mooiste Karoo-dorpie met baie om te sien en te ervaar. Heerlike etes by die Plaaskombuis."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Baie oulike plattelandse plekkie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Was baie verras oor hoe skoon die dorp is. Opvallend baie straatkinders wat bedel. "

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Reisigers het minstens 3 tot 4 dae nodig om die dorp te ervaar."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Goeie halfpad rusplek naby die N12. 'n Ekstra dag of twee kan dalk 'n belewenis wees. Versiering en kamers van uitstaande gehalte."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Ideale halfpad rusplek."

Jansenville, Karoo

Lorraine's Guest House

"Dit is 'n baie oulike dorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Dit is 'n móét. Ons het die veral die appliekwerk-uitstalling van die skeppingsverhale en die tradisionele vertellinge van die oorspronklike inwoners van hierdie gebied waardeer. Die kurator het moeite gedoen om die stukke wat nog toegevou was, oop te maak, en elke verhaal te vertel. Dit was veral betekenisvol omdat dit op Erfenisdag was en ons kon sien met hoeveel sorg dié groep mense hulle nalatenskap eer en bewaar. Niks wat ek opgelees het oor die Uilhuis kon reg doen aan die kreatiwiteit wat in die huis uitgeleef is nie. Dit is altyd verbasend om te sien hoe 'n kunstenaar kan realiseer wat in hulle wêreld gebeur. Ons het ook die fossielmuseum besoek en ook daar was ons beïndruk met die passie wat die gids gehad het vir die vakgebied. Dit is net jammer dat ons tyd beperk was, want ons sou soveel meer wou sien en doen."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige ou huise wat so mooi behoue gebly het."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"'n Pragtige skoon en netjiese dorpie! Die dorp het 'n bekoring van sy eie en die inwoners is so vriendelik!"

Willowmore, Karoo

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

"Willomore is 'n eksentrieke plekkie."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Besoek gerus die perde-museum."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Dorp nie baie skoon nie. Dit was op 'n Saterdagaand."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Lekker oorslaap dorp vir die lang pad tussen Gauteng en die Kaap."

Prins Albert, Karoo

81 on Church

"Ons was baie beïndruk met Prins Albert en sal graag weer die dorp besoek."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"4 Sheeps Restaurant se lamsburger is heerlik."

Blad
Blad 285 - Wys 8521 tot 8550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang