Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Sal graag meer tyd daar wil spandeer. My tipe wêreld."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Dis nie spesiaal nie, jy kom vir die rustigheid van die Karoo."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Quaint, well run town. Gaye's dairy was a highlight. Swartberg Pass was amazing."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Kan 'n baie lekker oornaggerief wees as klein probleempies uitgesorteer word."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Slegs vir oornag."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Goeie oorslaapplek deur die unieke Karoo."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Daai eetplek met Karoo-geregte!"

Drie Susters, Karoo

Skietkuil Holiday Farm

"Vir ons 'n ideale oornag-plek eerder as bestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Lekker oornagstop oppad Knysna of George se wêreld toe."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Oulike Karoo-dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer waar 'n mens lekker kan ontspan."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Pragtige regte Karoo."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Ons het te laat daar aangekom om regtig iets te sien in Beaufort-Wes."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Hoofstraat nie te sleg nie, maar die systrate het definitief aandag nodig."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Die mooiste plek wat jou net rustig laat voel."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Dis 'n goeie plek om te oornag oppad Kaap toe."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorpie met heerlike restaurante wat ek enige tyd sal aanbeveel."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is voorwaar 'n baie interessante plek met die meeste gastehuise wat ons nog op een drop teëgekom het. "

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"As jy opsoek is na geskiedenis, natuur en lekker, oulike inkopies by deli’s en antieke ware is hierdie die plek. Die restaurante kan kompeteer met dié in die stad. Maak gerus 'n draai by die brouery!"

Graaff-Reinet, Karoo

Uitkomst Guest Farm

"Vallei van Verlatenheid is 'n besoek werd!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Loved Prince Albert, character filled, neat and clean town."

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"'n Verskriklike interessante en heerlike plek om te kuier en te ontspan."

Colesberg, Karoo

Hazeldene

"Voel tuis in Colesberg."

Joubertina, Karoo

Mount Africa

"Heerlike ete geniet by Joub's."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Baie mooi dorp, maar nie veel om te doen nie."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Baie oulike dorpie. Lekker daar gekuier."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die perfekte oorslaapplek tussen Robertson en Johannesburg."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Persoonlike smaak bepaal of 'n persoon Prince Albert as 'n toerismebestemming sal beskou of ervaar. "

Gariepdam, Karoo

Gariep, a Forever Resort

"Keep on doing what they are doing. It was excellent."

Blad
Blad 285 - Wys 8521 tot 8550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang